Sugarbush Hill Country Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 356 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Helena J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderlik. Al die personeel is baie vriendelik en die atmosfeer is rustig. Die cottage is lekker privaat en pragtig. Lekker braai area en ons het 'n toe agter erf wat goed was om agterdeur oop te los sodat ons hondekinders kon in en uit beweeg soos hulle wou. My seun kon enige tyd gaan swem en ons kon rondstap met ons 2 hondekinders ook. Was bly vir die DStv in die tye wat dit gereën het. Ons kon ook kos bestel en het ook iets om te drink bestel. Daar is ook 'n oulike winkeltjie wat jy iets van alles kan vind. Eienaar is heeltyd beskikbaar. Sal beslis weer kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nidia V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Ons kom weer in Des . Seker ons gunsteling plekkie van alle plekke gesien sover die jaar. Wonderlike staff, baie baie tegemoetkomend vir ons raserige groot groep mense. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nidia V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Ons het dadelik weer geboek vir Desember. Wonderlikste mense, ons het die gasvryheid verskriklik verwelkom, veral oor ons 'n groot groep was, die personeel en eienaars is tegemoetkomend. Die kos is ongelooflik lekker en pryse is baie goedkoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Onstammende vir ouers en opgewondenheid vir kinders. Baie dankie - baie gemaklik en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anlie B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker plekkie om in te bly. Ons het baie lekker gebly. Dis baie lekker rustig by Sugarbush, en baie om te doen. Regtig 'n weer besoek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Very nice. Was very good; they just need to sort out their WiFi connection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neale P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great experience and excellent staff and management! Excellent service and very welcoming staff and owners! It was a great stay for the five days we spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankia W
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Absoluut fantasties, ons honde kinders het dit net soveel geniet! Ons was baie impressed, regtig 'n juweel van 'n plek! Atmosfeer was van die beste waar ons al ooit was. Ongelooflik netjies en skoon, goed toegeruste plekkies en gerieflik. Amal is baie vriendelik en hulpvaardig. Julle sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie netjiese oord. Perfek vir 'n naweek. Baie netjies. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amie T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Was heerlike ontspanning. Iets vir almal. Stap, swem, speletjies. Heerlike plek. Alles wat jy nodig het. Lekker naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 356

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromdraai Road, Renosterfontein, Buffelspoort, 0842, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f35c633d47dff59c89a781f7a3d4cbb037bd1cef987200493cd9259f00bd4501203237c062b605d36ae31e383d419e23994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 3) 356 5 1 5 Kromdraai Road Renosterfontein 0842 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.815416666667 27.416777777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang