Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidenhof

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Plaas Wolve Kop, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Suidenhof is 'n lieflike selfsorgeenheid in 'n ou plaashuis met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas in Middelburg in die Karoo. Dit is langs die N9 geleë en dien as die ideale halfpadstop tussen Gauteng en die kus.

Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar, stoel, laaikas, klerekas en 'n antieke rusbank. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 2 gaste en daar is ook 2 dagbeddens. Verder is daar 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stoep het sitplek, uitsigte oor die Karoovelde en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Suidenhof sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Suidenhof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nelmi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 6

Ligging

  • N9, Plaas Wolve Kop, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Suidenhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Plaas Wolve Kop, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA907f4be9a36bbb7ea61e1951cb8e3f7f7483fc3343b5eb317d4d0c28e554605681dadd6eb7cb39dff147319abae07c2b55cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 N9 Wolve Kop Farm 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.393318372835 25.001757738538
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem