LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Suidkus Riviera | LekkeSlaap
+10

Suidkus Riviera

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg, South Coast Riviera 78, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Suidkus Riviera is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in Sea Park en is net 100 m van die strand af.

Die woonstel bied 'n lieflike uitsig oor die see en die Mtentwenirivier, en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasmasjien. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die sitarea het 'n TV en gaste moet hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring om DStv te sien.

Parkeerplek is vir 1 voertuig in die hoofparkeerarea beskikbaar en enige addisionele voertuie moet buite parkeer. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Sea Park bied verskeie doendinge, soos visvang, snorkel, skubaduik en swem. Gaste kan ook reksprongswaai, abseil of voetslaan by Oribi Gorge.

Slaapplek

’n Bespreking by Suidkus Riviera sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Suidkus Riviera
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Acacia-weg, South Coast Riviera 78, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Suidkus Riviera het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg, South Coast Riviera 78, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA438868134cc020492e13c17fe5f728d1c864dea4ea9c4d676c430905d58c08ec04e4ff53e35a83befb197240c3a5ec1ba6a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Acacia Road South Coast Riviera 78 4241 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.705616666667 30.483072222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!