Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidster

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1/231, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Suidster is 'n elegante wegbreekplek aan die voet van die Langeberge op 'n 110 hektaar-plaas tussen Barrydale en Montagu. Die plaas is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en skuil tussen ongerepte fynbos-flora. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgkothuise wat 'n ononderbroke uitsig oor die vallei bied. Dit is die perfekte toevlugsoord vir oordeelkundige gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die natuur.

Die 2 luukse kothuise, Poortjies en Dwarriega, is elegant versier en is self-onderhoudende eenhede.

Poortjies is vernoem na die Poortjieskloofdam wat net 'n paar kilometer verder langs die pad in Barrydale se rigting is. Die klip wat gebruik is om die dam te bou kom van die plaas af en jy kan steeds tekens van die ou steengroef sien. Hierdie steengroef het 'n lowerryke mikroklimaat vol interessante nuwe lewe tot gevolg gehad. Dwarriega kry weer sy naam van die nie-standhoudende, Droë-Dwarriega-rivier wat verby die kothuis loop. As jy gelukkig is en daar goeie reëns was, sal jy dit dalk sien verbyvloei, propvol paddavissies.

Elke kothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koninggrootte-bed, dakwaaier, 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en stort, 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is in elke eenheid. Die kothuise bied ook elk toegang tot 'n dek met buitemeubels en 'n privaat buitestort. Boonop het elke kothuis sy eie KolKol-houtvuurwarmbad.

Suidster is as 'n self-onderhoudende wegbreek in die Klein-Karoo opgerig. Dit maak van sonkrag gebruik en vars produkte word op die plaas verbou. Die kothuis en die hoofhuis werk met sonkrag en is totaal en al onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Daar is 'n 5 km-roete wat by 'n hoop stene naby die bopunt van die hoofpad begin en verby die kothuise na die hoofhuis toe lei.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Suidster
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Plaas 1/231, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suidster het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1/231, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe65698d80ac1e810857d57c95749f669774b598f23ab9864aa55886b27739df8ff40170e11ccac1eb686379fb7239e5d881d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Farm 1/231 Montagu 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.914320548215 20.354479851521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem