LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Selfsorg in Faerie Glen

Suikerbekkie @ 302

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 302 Arizona Crescent, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Suikerbekkie @ 302 bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Faerie Glen, Pretoria. Dit is 'n goeie opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Daarbenewens het hierdie eenheid 'n koffiestasie met 'n induksieplaat, mikrogolfoond en yskassie. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Netflix beskikbaar. 'n Haardroër en strykyster is op versoek beskikbaar.

Buite is 'n privaat patio met sitplek, wat 'n wonderlike plek is vir gaste om kwaliteit tyd saam te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is naby die Faerie Glen Natuurreservaat, sowel as talle winkels, restaurante en hospitale.

Soms is daar 'n tekort aan water in die omgewing, maar maatreëls is ingestel om te verseker dat daar te alle tye drinkbare gebottelde water by die eiendom gestoor word indien nodig.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jackie L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, als wat mens nodig het en puik diens. Baie tevrede en lekker gebly.
Okt 2026
Laurika L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf! Fantastiese verblyf! Skoon, netjies! Sal beslis aanbeveel!
Okt 2026
Rudi W
5.0
Exceptional comfort, clean and tidy. Perfect place to relax and enjoy the peace. Host was very friendly and understanding. Beautiful ga...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Chrisna J
5.0
Gerieflike, aangename kuier. Ek het baie lekker gebly! Baie oulike, netjiese kamer waar ek kon ontspan.
Sep 2026
John M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende bekostigbare verblyf. Baie lekker gebly. My gasvrou was uiters bekwaam, vriendelik en behulpsaam.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 302 Arizona Crescent, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Suikerbekkie @ 302 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

302 Arizona Crescent, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa359e7c5e594037cf747ca7fe9ca1b1066cce9083517a546bf4da7777f6f7034043d6880d6a1d5435ed1bd2bb4662f38a006?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 302 Arizona Crescent Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.775284 28.3085659