Dullstroom Akkommodasie by Suikerbekkie | LekkeSlaap
+16

Suikerbekkie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Suikerbekkie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ineke V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ineke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Dit is ‘n pragtige huisie in ‘n stil omgewing. Al die geriewe is ideaal vir ‘n selfsorgeenheid. Dit sou lekker gewees het indien daar een of twee ekstra sakkies koffie en ‘n bietjie vars melk was.

Suikerbekkie's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Sou met liefde paar ekstra sakkies koffie en vars melk verskaf het as ek geweet het dat daar nog benodig word. Verder bly dat al die ander geriewe ideaal was. Hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan verwelkom.

Suikerbekkie
Matthys U - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys U

Pragtige, vreedsame plek met die mooiste tuin en alles wat benodig word.

Ons het besonders lekker gebly.

Suikerbekkie's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer, ek waardeer dit. Enige tyd welkom by Suikerbekkie.

Suikerbekkie
Liza N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek. Al ons verwagtinge oortref! Beslis weersiens!

Suikerbekkie's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer, julle is enige tyd welkom by Suikerbekkie, ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom.

Suikerbekkie
Coert V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese eenheid met als wat jy nodig het.

'n Baie netjiese eenheid met als wat mens nodig het geleë in 'n stil deel van die dorp. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Suikerbekkie's terugvoer

Goeie dag Coert,

Dankie vir die mooi terugvoer.

Suikerbekkie
Rietta G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rietta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese huisie met baie bederfies, soos malvalekkers om te braai en die kaggel is gepak, reg vir aansteek.

Ons het baie lekker gebly, die bed het selfs 'n elektriese laken vir die ysige nagte. Die kombuistoerusting is skoon en netjies, alles wat nodig is. Badkamer is pragtig. Die grondpad uit die dorp, is net vir 4X4-voertuie maar die teerpad uit die dorp, is baie makliker om by Suikerbekkie te kom. Ons sal definitief weer daar oornag!

Suikerbekkie's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Suikerbekkie
Meghan H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a perfect little getaway.

A wonderful home, cleaned beautifully. Friendly hosts, a great cottage for a weekend escape. All amenities - a fireplace for the cold Dullstroom days. Comfy and relaxed. Just what we needed.

Suikerbekkie's terugvoer

Thank you very much for your nice feedback, we hope to welcome you again at Suikerbekkie!

Suikerbekkie
Etricia S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etricia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en baie huislik.

Die blyplekkie is smaakvol gemeubileer en jy voel tuis. Sal beslis weer kom.

Suikerbekkie's terugvoer

Beste Etricia

Baie dankie vir die mooi terygvoer en ons sien mekaar weer binnekort, ons sien daarna uit om julle weer by Suikerbekkie te verwelkom. Julle is altyd welkom.

Vriendelike groete
Gudrun

Suikerbekkie
Corna N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wat 'n wonderlike ondervinding om in Suikerbekkie te bly. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Van die elektriese kombers, heerlike vuur en selfs marshmallows om te braai. Die huis is naby alles en heerlik stil in die aande. Was lekker om die visarend te hoor roep as ons op die stoep gesit het. Gudrun is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou wat ons verblyf net nog aangenamer gemaak het.

Suikerbekkie's terugvoer

Beste Corna,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, word opreg waardeer en baie bly dat julle die verblyf gerieflik en aangenaam gevind het. Altyd welkom.
Vriendelike groete
Gudrun

Suikerbekkie
Carmen W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen W
Gesin met klein kinders

Gasvrye mense, pragtige skoon kothuis in die hartjie van idilliese Dullstroom!

Beste Gudrun, Joost en Dina, baie dankie vir julle gasvryheid en pragtige kothuis waarin ons gebly het. Die kothuis is baie volledig toegerus en ons het sommer baie tuis gevoel. Van die kaggelhout, elektriese komberse op die beddens tot heerlike plaas drinkwater het julle regtig aan alles gedink om ons te laat welkom voel. Ons sal beslis weer kom kuier!

Suikerbekkie's terugvoer

Beste Carmen en familie,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, dit word opreg waardeer, was lekker gewees om julle by Suikerbekkie te kon verwelkom en bly dat julle dit geniet het, altyd welkom.
Vriendelike groete,
Gudrun, Joost en Dina

Suikerbekkie
Helena B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, veilige verblyf in pragtige tuin. Naby genoeg aan bure om veilig te voel, maar privaat.

Baie gerieflik toegerus. Eienaar bring vars fontein-drinkwater van die plaas af. Gasvrye gebaar. Lekker binnehuise kaggel met gratis hout.

Suikerbekkie's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Was lekker gewees om julle by Suikerbekkie te kon verwelkom en enige tyd weer welkom!

Suikerbekkie
Dawn R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location, comfortable and clean.

A lovely cottage, comfortable and very clean. Super location.

Suikerbekkie's terugvoer

Dear Dawn,
Thank you very much for your nice review, much appreciated and we hope to welcome you again at Suikerbekkie.
Kind regards,
Gudrun

Suikerbekkie
Nielbert V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nielbert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Baie lekker gebly op ons eie sonder dat ons gepla is deur ander mense soos wat gebeur in 'n hotel of gastehuis. Pragtige tuine met die natuur so om jou voel jy sommer lekker verlore. Net die rustigheid wat mens wil hê met 'n wegbreek. Baie goeie spasie in die huis en ook die kwaliteit van alles binne was 'n paar stappe beter as die goedkoop goed van sommige ander plekke. Baie dankie vir 'n heerlike blyplek. Sal vir seker weer daar kom kuier.

Suikerbekkie's terugvoer

Beste Nielbert,

Baie dankie vir die mooi terugvoer, dis altyd lekker om te hoor dat gaste lekker gebly het en gerieflik kon ontspan. Ons sal julle baie graag weer by Suikerbekkie wil verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete ,
Gudrun

Suikerbekkie
Carla B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Gesin met tieners

Great stay.

We really enjoyed our stay. Such a great place. Super clean and tidy.

Suikerbekkie's terugvoer

Hello Carla

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop om julle weer eendag by Suikerbekkie te mag verwelkom .

Vriendelike groete
Gudrun, Joost en Dina

Suikerbekkie
Emile T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf en goeie ligging.

Baie lekker verblyf. Die huis is baie ruim, ons was net vir 2 nagte daar maar mens sal gemaklik daar vir langer tydperk kan bly. Die geriewe is uitstekend en Suikerbekkie is goed geleë in die dorp. Dis naby genoeg dat jy na winkels kan stap, maar tog ver genoeg dat jy die stilte kan ervaar.

Suikerbekkie's terugvoer

Hello Emile,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, bly dat julle lekker en gemaklik gebly het by Suikerbekkie, altyd welkom, hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan verwelkom.

Vriendelike groete,
Gudrun

Suikerbekkie
Johan C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ruim blyplek.

Ons was vir een aand by Suikerbekkie. Die plek was skoon en netjies en goed toegerus. Dit was lekker om daar te oornag!

Suikerbekkie's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Johan. Ek is bly dat julle die aand se verblyf by Suikerbekkie geniet het.

Vriendelike groete
Gudrun

Suikerbekkie
Ronel A - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel A
Saam met vriende

Skoon, veilig en rustig.

Die plek was netjies en skoon en baie gerieflik. Dit was heerlik om in die groentetuin rond te loop.

Suikerbekkie's terugvoer

Beste Ronelle

Baie dankie vir julle mooi terugvoer en ek is bly julle was tevrede en kon die tuin geniet. Ons hoop om julle weer eendag by Suikerbekkie te kan verwelkom.

Vriendelike groete
Gudrun

Suikerbekkie
Albertus V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is `n baie netjiese en gerieflike plek om te bly, naby aan alles as jy dink om te stap na die dorp toe.

Baie aangename mense en Suikerbekkie is `n baie netjiese en gerieflike plek om te bly, naby aan alles as jy daaraan dink om dorp toe te stap. Die verblyf was still en was heerlik om op die stoep te sit en net te kan kuier. Oop tuin agter met braaigeriewe asook baie veilig. Ons het die verblyf so geniet dat ons alreeds die plek voorgestel het aan ander mense.

Suikerbekkie's terugvoer

Beste Albertus

Baie dankie vir die mooi terugvoer, asook die aanbeveling aan ander mense om by Suikerbekkie te bly as hulle Dullstroom toe kom. Dot word opreg waardeer.

Vriendelike groete
Gudrun, Joost en Dina

Suikerbekkie
Drikus O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil, rustig, privaat en luuks.

Die naweek was alles wat ek verwag het en nog meer. Van die vriendelike en gasvrye ontvangs deur Joost en Dina tot die uitstekende akkommodasie. Sal beslis weer gaan kuier.

Suikerbekkie's terugvoer

Beste Drikus en Lizette

Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was lekker gewees om julle hier te kon verwelkom by Suikerbekkie, en ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Vriendelike groete
Gudrun, Joost en Dina

Suikerbekkie
Irene H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene H

Stil, rustig, veilig en n wonderlikke plek om in te bly!

Ons tyd was stil, rustig, heerlik, gerieflik, skoon en die gasvryheid van Joost en Dina is regtig uit die boonste rakke uit! Die vars vrugte wat Joost en Dina met ons gedeel het was onverwags en regtig lekker! Hierdie is die plek om in te bly!

Suikerbekkie's terugvoer

Beste Irene,

Ons is baie bly dat julle lekker gerus het. Dit is lekker om ons gaste so bietjie te bederf as die tyd van die jaar wat vrugte oes betref dit toelaat. Hoop om julle weer hier te kan verwelkom.

Vriendelike groete,
Gudrun, Joost en Dina

Suikerbekkie
Sandra J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private, uiters netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Kaggel was 'n treffer en ontvangs was hartlik.

Ons het so bederf gevoel met die ruim, netjiese verblyfplek en die pragtige, kleurvolle tuintjie rondom. Ons het baie veilig gevoel en daar was aan elke behoefte voldoen. Ons was baie hartlik verwelkom. Ons sal beslis die verblyf aanbeveel. Die kaggel was fantasies vir die koue, nat weer wat ons gehad het. Ons kar was veilig parkeer onder dak.

Suikerbekkie's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer en 5 "rating", word opreg waardeer. Baie bly julle het dit by Suikerbekkie geniet en ons hoop om julle in die toekoms weer hier te kan verwelkom 😊

Suikerbekkie
Neels B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en prakties.

Baie lekker gebly, was baie netjies en het die aand vreeslik geniet.

Suikerbekkie's terugvoer

Beste Neels en familie,

Dankie vir die mooi woorde, ons is bly dat julle ‘n lekker aand by Suikerbekkie gehad het. Laat my asb. toe om te reageer op die beoordelingssyfer van 4 i.p.v ‘n volle 5. Ek wil graag toekomstige gaste gerusstel oor sekere aspekte van die gastehuis.

Ligging: Suikerbekkie het ‘n baie sentrale ligging, stapafstand van restaurante en 350m weg van die hoofpad, dus pla die geraas van die hoofpad nie, en die verste verwyder vanaf die informele uitbreiding. 'n Beter ligging in Dullstroom is dus moeilik om te vind.

Veiligheid: Suikerbekkie met sy blomtuin van 800 m² en speelplek het ‘n hoë heining wat ongemagtigde betreding prakties onmoontlik maak. Suikerbekkie het ook “Roboguards beams” en is aangesluit by die sekuriteit. Nog nooit was daar ‘n insident van diefstal nie. Verder kry gaste ‘n afstandbeheerder vir die outomatiese veiligheidshek. Die motor hoef nie op die openbare pad of agter ‘n gewone hek geparkeer te word nie, wat by baie ander gastehuise wel die geval is.

Waarde vir geld: As gekyk word na die foto’s, wat ‘n weergawe van die werklikheid is, dan bied Suikerbekkie ‘n gerieflike slaapkamer met ‘n koninggrootte bed, sit-eetkamer, toegeruste kombuis, moderne badkamer, stoep en tuin met braaiplek, rustigheid, die volle DStv pakkek en Wi-Fi. Dit is jammer dat u slegs om 19h00 aangekom het pleks van om 14h00 en weer 06h00 moes vertrek i.p.v om tot 10h00 te bly. Van die beskikbare verblyfsduur kon u ongelukkig dus slegs 11 ure i.p.v 20 ure spandeer by Suikerbekkie. Waarde vir geld is daar, maar kon ongelukkig nie deur u en die familie ten volle benut word nie omrede julle Suikerbekkie slegs as ‘n oornag bestemming gebruik het.

Vriendelike groete en hoop om julle dalk eendag weer te verwelkom by Suikerbekkie.

Suikerbekkie
Chris S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en modern.

Loopafstand van nabygeleë winkels en restaurante.

Suikerbekkie's terugvoer

Hello Chris en Riekie,

Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word waardeer! Sal julle baie graag weer hier by Suikerbekkie terug verwelkom.

Groete
Gudrun

Suikerbekkie
Erika G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Diens was puik. Gasvrou was baie gaaf en behulpsaam. Pragtig skoon en netjies. Geen moeite was te veel om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak nie. Sal definitief weer gaan, kyk die sterre.

Suikerbekkie's terugvoer

Beste Erika
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Julle is enige tyd weer hartlik welkom.
Vriendelike groete,
Gudrun

Suikerbekkie
Vanaf R1 025
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 025
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 025
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harting-straat 11, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlYTkyZjA1LWY2NjEtNGRjOS1hZWJjLWE0NTMzM2RmMjliNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 025  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 11 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.421146246554 30.107750138686
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za