LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Centurion

Suikerbos Selfsorg



8 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 192A Glover Avenue, Lyttleton, Centurion, 0046, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Suikerbos Self-Catering bied gerieflike oornagverblyf en is sentraal geleë in die Gautengse voorstad, Centurion.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek vir 4 gaste bied. Albei eenhede het 1 slaapkamer, toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en kooktoebehore. Die eenhede beskik ook oor tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, linne, handdoeke en lugversorging.

Bykomende geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad, TV met DStv en gratis WiFi in.

Suikerbos Self-Catering is gerieflik geleë naby geriewe soos Netcare Unitas Hospitaal, Gautrein Centurion, winkelsentrums en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Koffiewinkel
Sentraal
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
24-uur-sekuriteit

Kamers

Suikerbos Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenhede het albei 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank ingerig is. In die badkamer is daar 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en kooktoebehore. Die eenhede beskik ook oor koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar, linne, handdoeke en lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
DStv
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Stortjel
Kombuis & eetkamer
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Vermaak
DStv
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.3

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Derek B
Kort verblyf
4.8
Okt 2019

Clean and homey. I really liked this place a lot, I hope I have an excuse to stay there again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Suikerbos Selfsorg
Hi Derek, Thank you., you are welcome. Many thanks Annaleen

Steph B
Kort verblyf
4.4
Aug 2017

Netjies en ruim vir goeie prys! Goed geleë naby twee winkelsentrums en digby die N1. Daar is (was nie een keer gedurende my 4 dae) iemand by ontvangs nie. Werk dus via selfoon wanneer jy enige navrae het en moet sleutel optel en afgee by sekuriteit - self serve at it's best. Daar is 'n plunger, maar vat jou eie koffie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Suikerbos Selfsorg
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Stephanie. Groete Annaleen

Aldeus Farming Pty V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2017

Spasie genoeg en gerieflik. Ek sal vir seker weer daar tuisgaan. Ek beveel dit wel nie aan vir ver swanger vrou omrede badkamer onder is en jy moet gaan piepie in aande en trappe af klim wat smal is. Die trappe maak dit ook nie so kindervriendelik nie, geen hekkie. Die bedbank is geskik vir kinders. Volwasse persoon sal dalk lyfseer kry later in aand. Die beddegoed puik. Kussings vol en ferm. Bedlampies van beide eenhede het een nie gewerk nie. Hangkas van een eenheid se deur maak nie oop nie. Ek sal graag een plaatstofie in kombuis wou gehad het. Maar verder kan ek sê die eenhede is waarde vir geld. Puik geleë. Stil genoeg, ver van erge verkeer. Ek sal weer daar gaan bly, dit is werklik die moeite werd. Die bogenoemde is nie kritiek maar slegs vir verbetering. Dankie vir die verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
Suikerbos Selfsorg
Baie dankie vir jou terugvoer Stephanie. Groete Annaleen


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar


Ligging

Gaste dink Suikerbos Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Suikerbos Selfsorg-eenheid
Rates displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

192A Glover Avenue, Lyttleton, Centurion, 0046, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69c204effe60499f6eba788efecaea1e489300859985af1f58f0650b1fe6de835a7140b82ec289014da9f36931efdb3e60bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 192A Glover Avenue Lyttleton 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.833187219749 28.1848181854
Soek in 'n groter streek