Suite 11-59
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mareza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Fd H - Feb 2024
Algehele gradering
Baie onaangenaam. Ons het nie tweede keer daar geslaap nie.
Leana S - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte oorslaap.
Suite 11-59 se terugvoer
Baie dankie vir jou 'gracious review'. Mooi bly. Mareza Jordan
Francette S - Jul 2023
Algehele gradering
Puik.
Suite 11-59 se terugvoer
Liewe Francette, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg! Groete Mareza
Gert S - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf en 'n aangename gasvrou.
Suite 11-59 se terugvoer
Aaaw GJ baie dankie vir jou wonderlike review. Was nét 'n plesier om julle te verwelkom!
Rikus O - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Suite 11-59 se terugvoer
Thank you, I needed some kind words this morning.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 164, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng