2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 72 Steve Pitts Road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Summer Place - Paradise 2 Sleeper is in Umzumbe, 'n oord by die mond van die Mzumbe-rivier in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat naby die see wil bly.
Hierdie kothuis het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die leefarea het 'n sitarea met rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is 'n toonbank en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus is.
Daar is 'n buite-area met 'n panoramiese see-uitsig, asook veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n privaat hek met toegang tot Umzumbe-strand. Gaste kan swem, visvang en gholf speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 71
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 72 Steve Pitts Road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summer Place - Paradise 2 Sleeper het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
72 Steve Pitts Road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang