Summer Place - Seaview
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 72 Steve Pitts road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Summer Place - Seaview is in Umzumbe, 'n kusoord by die mond van die Mzumberivier in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die kothuis het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die laaste slaapkamer het 'n kindergrootte stapelbed.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n toonbank, en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele op die balkon.
Gaste kan die panoramiese see-uitsigte vanaf die balkon geniet. Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n privaat hek in wat toegang tot Umzumbe-strand bied. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, visvang en gholf in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 71
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 72 Steve Pitts road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
72 Steve Pitts road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang