Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Place 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 49, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 107 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Summer Place 9 is net oorkant die strand en is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in die hartjie van Gordonsbaai. Dit spog met 'n lieflike see-uitsig en 'n balkon met braaigeriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 4 stoele en 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n buite-etenstafel en gasbraaigeriewe. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n pragtige uitsig het. Die woonstel is net 5 minute se ry vanaf die Gordonsbaai Seiljagklub en die hawe af. Die Stellenbosch Wynlande is ongeveer 20 minute se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Summer Place 9 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Summer Place 9
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 651

Jaar gelys 12

Ligging

  • Kusweg 49, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Summer Place 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 107
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 107
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 49, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f0e4301b7242d84630ee5b922e48ce2c1e6de907c5fae85d3a992c2014186e20becbb5e7d41a280ff3c2a4da75948cc74b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 107 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 49 Beach Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158418 18.868784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem