Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Sand Holiday Cottages

Pebbles Gastekamer
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Pebbles Gastekamer is knus en ideaal vir die sakereisiger of kort romantiese verblyf sonder dat gaste oor skoonmaak hoef te bekommer. Daar is 'n dubbelbed wat maklik in 'n koninggrootte-bed omskep kan word vir 'n paartjie. Die kamer het 'n badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het ook 'n induksieplaat, 'n pot en 'n pan. Die klein stoep het 'n braai, tafel en bankies waar etes onder die sambreel geniet kan word. Gaste het ook toegang tot die sprankelende swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet asb. hulle eie handdoeke en sonbrandroom saambring.
Die verblyf is nie geskik vir partytjies nie.
Die verblyf gebruik omsetters en ervaar dus nie beurtkrag nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sands Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Sands Kothuis het glasdeure om die somerbriesie in te laat. Die kothuis het ’n oopplan-sitkamer, -kombuis, gemaklike sitplek en ’n dubbelslaapbank. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort. Daar is ’n onderdak-patio met uitsigte oor die swembad en tuin waar ontbyt geëet kan word of gaste kan braai. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is agter ’n afstandbeheer-hek beskikbaar. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke en sonbrandroom saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hulle eie handdoeke en sonbrandroom saambring.
Die verblyf is nie geskik vir partytjies nie.
Die verblyf gebruik omsetters en ervaar dus nie beurtkrag nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Summer Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 480
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Summer Kothuis het baie vensters wat die somerbriesie en son inlaat. Die kothuis beskik oor ’n oopplan-sitarea en -kombuis. Daar is ’n toilet en wasbak en gemaklike sitkamer, sowel as ’n eetarea. ’n Dubbelslaapbank is ook beskikbaar. Houttrappe lei na die boonste verdieping waar daar ’n knus leeshoekie en 2 slaapkamers is. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, lugversorging, ’n dakwaaier, ’n klerekas en laaie. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed, ’n dakwaaier, ’n klerekas en ’n badkamer met ’n stort, wasbak, toilet en wasmasjien. Die kothuis 'n uitsig oor die palmbome en tuin. ’n Paadjie wat belig is lei na die dek en braai-area wat ’n uitsig oor die stroompie, swembad en tuin het. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie agter ’n afstandbeheer-hek beskikbaar. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke en sonbrandroom saambring.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hulle eie handdoeke en sonbrandroom saambring.
Die verblyf is nie geskik vir partytjies nie.
Die verblyf gebruik omsetters en ervaar dus nie beurtkrag nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barbaralaan 4, Scottburgh Suid, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA273215bc481ea894c1b968b731d5ba9763a0f101c294750e8be2405bd2d8b03f7c7a147a57bfd8234796a406e8a8e08ebf42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 4 Barbara Avenue Scottburgh South 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.2941125 30.7453629
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem