Tuinroete Akkommodasie by Summerhill Blombos House HL58 | LekkeSlaap
+36
+36

Summerhill Blombos House HL58

Selfsorg
  • Vanaf R5 810 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombos-weg, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Summerhill Blombos House HL58 is 'n pragtige vakansiehuis teen die see in 'n privaat reservaat naby Vermaaklikheid. Dit is op die sandduine geleë en bied 'n uitstekende uitsig oor die see, strand en omliggende groenigheid. Die huis is onafhanklik van die kragnetwerk en maak van sonkrag en gas gebruik.

Die bekoorlike huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweed en derde slaapkamer het dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. 'n Buitestort is ook beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n oond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 10 gaste, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Daar is ook draagbare braaigeriewe en parkeerplek in die motorhuis en buite die huis.

Die huis is onafhanklik van die kragnetwerk en maak van sonkrag en gas gebruik. Gaste moet asb. nie toebehore met 'n hoë wattverbruik inprop nie.

Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei en dat dit slegs met 'n voertuig met hoë grondvryhoogte bereik kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Summerhill Blombos House HL58 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Blombos-weg, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 810
per nag (plek vir 10)

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R5 810
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 810
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombos-weg, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde6f30a8775149dba543fb64d13b7b3c32eb536a93216849a873eb86de75848ab0bcf974e9d5d96887a74972edb4c4dfc41b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 810  per nag (plek vir 10) Blombos Road Vermaaklikheid 6671 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.376699 21.106137
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za