Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerhill Guest Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Summerhill Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Manfred R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice accommodation located in a nice surrounding 10 minutes out of the town.

We again enjoyed our stay in Summerhill Guest Farm! It is a bit like a botanic garden, with lots of greenery and many trees providing plenty of shade, which we especially enjoyed on hot days. There are also nice small animals, which is perfect to see for children, various braai areas, and a nice pool. We have been there 4 times and every time we had really good holidays there. Bob and Wendy are always very friendly and informative.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Gesin met klein kinders

Vriendelike plaas, heerlike ontbyt.

Vriendelik ontvang en ons het vir 1 aand oorgeslaap - sou graag heelwat langer wou bly. Baie mooi tuin en gastehuis goed toegerus. Besonderse handdoeke. Heerlike onybyt gehad met lekker koffie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Baie lekker ontspan en heerlike ontbyt gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olga F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Olga F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid waarin ons gebly het was vuil.

Oppervlaktes was nie afgevee nie, die ketel is aangepak en was jare laas aan die buitekant afgevee. Al die plug skakelaars is vuil gevat. Die stort se drein is vol hare. Die bank se bekleedsel is vol kolle. Op die foto's lyk dit mooi, en as jy na die prys kyk, het ek nie die verwag nie. Hierdie is glad nie R2000 'n nag werd nie, ek het verstaan dis 'n 4-ster maar dis 'n 3-ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summerhill Guest Farm se terugvoer

Dear Olga,
I don't think you are reviewing the correct Guest House. We are not 4 stars, we are a 3-star.
Our price was not R2 000.00 per night but R1 550.00 with breakfast.
Besides that, we pride ourselves on our cleanliness and attention to detail. I can assure you, you have not reviewed our Guest House.
Regards,
Wendy

Summerhill Guest Farm
Jaco P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Enkelreisiger

Baie lekker, goeie ervaring.

Goeie ligging, rustige plek. Pragtige tuin - sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige plek met gasvrye ontvangs.

Vier baie lekker nagte by Bob en Wendy gekuier. Gasvry ontvang, Bob het moeite gedoen om die omgewing aan ons bekend te stel en baie belang gestel in ons as gaste. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willeatha M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willeatha M
Saam met vriende

Sien sterre.

Summerhill Guest Farm is regtig 'n "hidden gem". Ek het 'n baie aangename kuier gehad. Wendy en Bob was baie gasvry en vriendelik. Die swembad was veral heerlik. Ek sal beslis aanbeveel en weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Gesin met klein kinders

Beautiful and relaxed stay!

Bob and Wendy were very friendly and accommodation. Beautiful views of the mountains, just up the road and out of the town which is great! So many areas to walk around in and look at, beautiful maintained gardens and different animals to go look at. We could have easily spent another day there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luca H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luca H
Enkelreisiger

Heerlike, veilige tuinhuisie vir enkelreisigers.

Ek het heerlik alleen gebly in die Lavender Cottage, wat ek sou aanbeveel. Privaat, veilig, met uitsigte van die Hexrivierberge. Tog naby die hoofhuis, so 'n mens voel nie te alleen nie. Fantastiese ligging - 5 minute van Worcester se winkels af, maar weggesteek in 'n geheime vallei, waar mens kan draf, die Karoo Botaniese Tuin besoek, en berge bekyk. Heerlike ontbyt, vriendelike honde, goeie diens, veilige privaatheid en pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dh W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dh W
Saam met vriende

Geniet Bolandse gasvryheid!

Ons het heerlik gekuier, die tuin is 'n lushof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

Rustig, veilig en akkommoderend.

Ons was 'n groep van 4 volwassenes, 3 kinders, 3 kleinerige honde, 3 sleepvoertuie en 3 sleepwaens. Summerhill Gasteplaas was bereid om ons te akkommodeer. Die verblyf is baie gerieflik en is soos daar geadverteer word. 'n Swembad en groot tuin gee 'n rustigheid en ruimte wat vir kinders en ouers heerlik is om te geniet. Die ontbyt die volgende oggend voordat ons vertrek het, was regtig die moeite werd en uit die boonste rakke. Persone wat op 'n streng begroting werk, mag dalk die tariewe hoog vind, maar die ekstras wat Summerhill bied wat die pragtige omgewing, veiligheid, ruimte, swembad, tuin en voëllewe betref, maak dit die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique D

Beautiful location!

What a beautiful location in Worcester and close to Cape Town. I would definitely recommend a stay whether you are travelling on business or with the family. The restaurants are close by and it's a lovely area to explore. The hosts are very friendly and knowledgeable about the region. I also really enjoyed the breakfast. We were travelling with our dog and she was most welcome at the property which is a great benefit as there are not many pet-friendly places in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summerhill Guest Farm se terugvoer

Dear Monique,
Thank you for your lovely review. It was such a pleasure hosting you, your mum and pooch.
Kind regards,
Wendy

Summerhill Guest Farm
Sean H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean H
Gesin met klein kinders

Great experience, suited our travel stay needs.

Wonderful views of Simons Town and really enjoyable stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese ervaring, pas by ons reisverblyfbehoeftes.

Wonderlike uitsigte oor Simonstad en 'n baie aangename verblyf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon en vriendelik.

Lekker ontspan. Pragtige natuurskoon en tuin. Vriendelik en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine G
Saam met vriende

Huislik en knus.

Ons het goeie diens ontvang van die oomblik wat ons die knoppie "‘bespreek’" gedruk het. Lekker eenhede met genoeg slaapplek vir almal! En bonus dat dit troeteldiervriendelik is, want wie wil nou rondreis sonder jou geliefde troeteldiere?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikita H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita H
Enkelreisiger

Peace.

A beautiful place to experience the serenity of nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summerhill Guest Farm se terugvoer

Dear Nikita,
Thank you for your lovely review. We certainly hope to see you at Summerhill again in the future.
Kind regards,
Boba and Wendy

Summerhill Guest Farm
Johann F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Wat 'n wonderlike tyd het ons gehad op ons vakansie saam met Wendy en Bob. Ons het van dag een af net lekker ontspan en gekuier. Elke dag is ons seuns van 5 en 7 vroeg al uit om al die diere te gaan hallo sê en Oom Bob te help eiers uithaal. Hulle was nie een oomblik verveeld nie en het die swembad en sy plaaslike Kolgans baie geniet. Ons het elke oggend die lekkerste ontbyt gehad, en wat nog lekker was, is dat die personeel baie vriendelik en behulpsaam was. Jy het ook nie heeltyd in die personeel vasgekyk nie en kon jouself wees. Ek sal beslis weer gaan oorbly as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summerhill Guest Farm se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, we really do appreciate it. I am pleased that you and the boys enjoyed your stay, and we certainly hope to see you at Summerhill again in the future.
Kind regards,
Wendy and Bob

Summerhill Guest Farm
Marinka N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marinka N
Enkelreisiger

Gerieflike kamers met heerlike ontbyt en vriendelike en hulpvaardige personeel.

Mooi omgewing, gerieflike kamers maar paar goed kort aandag. Ek het meer as 20 minute gesukkel om by hek in te kom. Oorspronklike self-catering eenheid bespreek was sonder my kennis verander na 'n kamer gekoppel aan agterkant van huis (geen ligte so moes in donker in nag alleen daar in en uit). Watertoevoer was problematies. Moes toilet met ketel vul om te trek en stort se watertemperatuur verander aanmekaar as daar ander watertoevoere oopgemaak word. Stort was baie vuil/matjies in badkamer kort aandag. Kamer self baie gerieflik met nodige geriewe. Ontbyt was heerlik. Baie vriendelike en hupvaardige personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summerhill Guest Farm se terugvoer

Dear Marinka,
I do apologise for the difficulties you had at Summerhill during your stay. We were overseas and didn't know of the problems at the time otherwise we would have done our best to correct them.

I must remind you of your comment regarding any other unit would be fine which is why you did not receive a self-catering unit. The lights to your room should have been on and your unit has its own geyser, the problems of which we were told about on our return and have subsequently corrected.

We appreciate your valid comments.
Kind regards
Wendy,

Summerhill Guest Farm
Sonet D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, vriendelik, warm en behulpsaam.

Ons is baie gasvry ontvang. Kamer was skoon en netjies. Die Parris'e was baie hulpvaardig en het aanbevelings gemaak van besienswaardighede wat ons kon besoek. Ons het vroeg in die oggende geëet en die ontbyt was elke oggend gereed en baie smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summerhill Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Sonet vir jou vriendelike woorde, dit was lekker om jou ontmoet en het jy bly by Summerhill.
Beste Wendy

Summerhill Guest Farm
Una V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una V

I will always choose Summerhill for my holiday.

Great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ceu D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ceu D
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Akkomodasie baie netjies. Bob en Wendy baie gasvry en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S
Enkelreisiger

Perfek ... ek sal weer hier bly!

Die plekkie is pragtig en lieflik toegerus. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Die omgewing is tussen die berge en regtig mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monty M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty M
Besigheidsreis

HEERLIK!! een woord HEERLIK!! sal weer gaan. Dankie.

Baie ontspanne atmosfeer. Lime Tree cottage was pragtig skoon en gemaklik. Baie vriendelik, regtig "home to home" op die plaas. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brandwachtpad, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b04fc467d0bd638c9675047c51c9cf9e89290e9badf9fd796dd7f5cc72de8279738b040688a6f0e5e3b72de5e6c096052b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Brandwacht Road Worcester 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.600685 19.422103
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem