Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerplace Game Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Summerplace Game Reserve
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annelene N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene N

Ideal weekend getaway.

An ideal weekend away. We stayed at New Wine cottage with a medium dog. The accommodation is perfect for 4 and was well equipped. The wildlife can be spotted during the drive in and while hiking through the reserve. Will certainly be back! The restaurant and common areas are all very pet friendly and accommodating of furkids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V
Gesin met tieners

Moeite werd om te ry vir hierdie stukkie goud!

Heerlike plek waar almal iets kan doen en steeds die rustige bosveld kan geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne L
Gesin met klein kinders

Beautiful setting for a getaway.

Summerfield is a beautiful holiday destination. Enjoyed our stay tremendously, will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landie U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely getaway.

Lovely place to get away. The jacuzzi was a major bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh-anne S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-anne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent sights, peaceful surroundings.

What a dream stay! Peaceful and inviting, we loved every single moment. Had the opportunity to see and hear wildlife near our cottage. Their well-prepared meals were definitely a highlight (and coffee)! Friendly and welcoming hosts, and their family (including dogs).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin F
Enkelreisiger

Ek het nie gekuier nie, daar was nie tyd met al die natuurskoon en fietsry nie.

Ek het gekamp vir 3 nagte, en Summerplace se kamp is die beste kamp wat ek ooit by was! Ek het ook my bergfiets saamgehad en elke dag die roetes geniet wat ook baie netjies en skoon gehou word. Daar is meer as 100 km se roetes om te verken! Ek sal beslis weer hier gaan kamp en fietsry, dis 'n fietsry- en wildparadys! Dankie aan die span, julle het 'n juweel van 'n plek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Enkelreisiger

Heerlik gerus en die natuur was iets besonders.

Alles was uit die boonste rakke. Kan nie wag om weer terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, comfortable, relaxing stay, great getaway in the bush.

- Modern comfortable accommodation with great amenities in the bush. Clear communication from the hosts. Great hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en uitstekende fasiliteite.

Ons het in die Marula-kothuis gebly omdat dit omhein is en ons ons dierekind kon saamneem. Die plaas leen homself vir verskeie staproetes en ons hondekind het die swem in die verskeie damme terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dee I - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best stay ever.

My first holiday in 7 years because I didn't want to leave my furkids. They were welcomed, and the cottage we stayed in at Summerplace Game Reserve was pet-friendly and just beautiful. Can't wait to go back again. Just need to find openings for when we can get away again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryfbaar wonderlik.

Die rustigheid val mens op die oomblik as jy deur die hek is. Ons het in Marula Cottage gebly, wat baie privaatheid bied en die beste van alles was heeltemal omhein, sodat ons hondekind veilig was. Die staproetes bied soveel besigtiging en ons hondekind het dit terdeë geniet. Al bly ons 'n maand daar dink ek nie ons sou al die paadjies kon verken nie. Ons het nie baie wild gesien nie ,maar dit was nogsteeds net wat ons nodig gehad het om die batterye te herlaai. Al klaar besig om die volgende kuier te beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lani R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani R
Gesin met klein kinders

Stylvolle verblyf omring deur die natuur, 'n fietsry-paradys.

Ons het tuisgegaan in die pragtige Bushwillow-eenheid. Alhoewel dit 'n koue week was, het ons dit nie gevoel nie, die huisie is modern en toegerus met 'n gesellige kaggel, asook sonpanele. Mooiste dekor en luukse geriewe. Gemaklike beddens en stilte. Lekker kuierstoep. Baie privaat en rustige, veilige omgewing. Ons kinders was mal oor die baie fietsroetes, asook die heerlike warm sjokoladedrankies by die Bike Village. Ons het vooraf 'n paar etes bestel wat smaaklik voorberei was. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Pak gerus 'n skemerkelkie en ry na die "View Point" vir 'n pragtige uitsig oor die reservaat. Ons sal beslis weer teruggaan om meer van die roetes te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf D
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Summerplace is 'n fantastiese, rustige plek. Verblyf is pragtig, skoon, netjies en baie goed toegerus. Almal was baie vriendelik. Tariewe is billik. Ander plekke kan gerus by Summerplace gaan leer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C
Saam met vriende

Rustig en pragtige omgewing.

Ons het in New Wine Cottage gebly. Pragtig versier binne. Kombuis goed toegerus. Kaggel heerlik vir koue wintersaande. Die KolKol-warmbad was 'n absolute bonus! Die eiendom is omhein so ons kon ons 2 hondjies saam neem. Mooiste bosveld. Helend vir liggaam en siel. Het verdwaal toe ons gaan stap het! Eienaars het ons kom red! Baie, baie dankie! Dit was 'n wonderlike naweek! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome location for an all year round getway with incredible cyling routes for all levels of skill.

We stayed in a self-catering unit which was recently refurbished. The accomodation was fantastic with everything you require for self-catering and more. Unit was well appointed two bedroom & two bathroom with gas heated water for instant hot water on demand. Open plan kitchen and lounge with good size fridge. Beautifully finished interior which was tasteful and user-friendly. Indoor wood fire kept us warm and cosy at night. Covered outdoor dining area with gas braai, washing machine and additional storage space. Nice size fire pit for creating a warm and cosy atmosphere. Outdoor wood-fired hot tub was a real treat. Off-grid electricity so we were never left in the dark. The cycling routes are well-manicured and provide options for the not-so-fit amateur to the racing snakes. Central located facility with dining area, pub, massage room and pool. Catering available to those requesting it. Nice place to chill after a ride and share a drink. Incredible night sky for those aspiring astronomers or casual stargazers. Some game including, warthog, wildebeest, impala, roan, Sable, giraffe, sebra and more and plenty of bird life. We enjoyed it so much we have already booked our next stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great getaway for sporties!

A great value for money getaway only 2h30 hrs from Pretoria. The Cottage as well as the whole Game Reserve is a beautiful retreat and offers many opportunities for the outdoor enthusiasts!. The owners and operators are extremely friendly, accomodating and happy to help!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheree M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheree M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peacefull stay in the bushveld with great cycling routes.

Had a great stay, will go back for the cycling routes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mahlatse M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahlatse M
Saam met vriende

Beautiful place for a group of friends.

We really enjoyed our stay at York's View. The accommodation had plenty of amenities for entertainment (a swimming pool and hot tub) and self-catering purposes (gas stove, large fridge and braai stand). The bedrooms are well equipped with blankets and bathing towels. The combined beds are comfortable, and you can feel free to suitably accommodate all 12 guests. There are also extra daybeds. If you follow the pinned location you are sent by the owners, you should arrive there with no challenges. The only problem we had was one of our cars getting stuck in the sand. Please do make a plan regarding the sand for those travelling with small cars. Because where the sand gave us problems, there was no network and if we were just travelling as ladies, I'm not sure we would have managed. Please also consider making the game drive longer or increasing the routes, maybe then we would have seen more animals. We only managed to see the giraffes when we were leaving after checking out. Overall, Summerplace Game Reserve is a beautiful place with lovely sunsets. The caretaker (Respect) was very much helpful, he went out of his way to ensure we were okay and comfortable. I would definitely recommend it and plan to make another booking with them in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kennedy Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kennedy Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lots of lovely modern touches.

We are big fans of considered design and the Shed has lots of nice touches by people who clearly have a good eye. If you don't mind being right next door to other people and hearing a bit of chatting, music, etc then this place is a 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Gesin met tieners

Regtig so lekker gekuier en gerus dat ons almal hartseer was om huis toe te gaan.

Sal beslis dit aanbeveel en onthou die fietse!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Het Summerplace baie geniet. Van ons aankoms waar ons so hartlik ontvang is tot ons weg is, voel soos familie. Ons het heelwat diere op die plaas gesien, het lekker rondgery op ons eie. Verblyf baie oulik met als wat nodig was, ons het in Shed nr 3 gebly (ons het daardie stoepbank vreeslik geniet). Simone is 'n uithalerkok en ons het heerlik gebrunch Saterdag en haar paasete Sondag was uit die boonste rakke. Sal Summerplace beslis aanbeveel, ons het heerlik gerus. Pragtige boma ook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike liggeng en vriendelike mense.

Ons het net een aand oorgeslaap en die kampfasiliteite gebruik. Die fasiliteite is basies en die engiste lig is by die ablusie. Ongelukkig het die warm water in die dames nie gewerk nie en in die mans het net een stort warm water gehad. Ons het aandete en ontbyt daar genutting en dit was uit die boonste rakke. Die eienaars is baie vriendelik. Daar is min of geen selfoonopvangs, so maak gereed vir bietjie rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen G

Was 'n heerlike ervaring met kinders en klein kinders. Alles baie skoon en netjies. Fietsry roetes baie lekker. Net jammer dat by York's view is daar nie meer gelyk roetes waar die klein kinders ook kan ry nie.

Ons sal graag meer roetes bo (york's view) hê waar klein kinders ook kan ry. Daar was baie perdebye- gelukkig nie agressief. Maar ons sal weer gaan - huis was baie skoon en uitleg baie gerieflik vir 4 gesinne met die 2 slaapkamers wat aangrensende kamers het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek. Sal weer gaan.

Ons het in Saringa gebly en het dit regtig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D
Gesin met tieners

Summerplace is 'n juweel van 'n plek in 'n pragtige, stil, veilige natuurresservaat vol dierelewe, waar na hartelus gestap, fietsgery en geswem kan word.

Vriendelike, goeie diens. Marula Cottage (waar ons tuisgegaan het) was skoon, stylvol, netjies, privaat, goed toegerus, WiFi, geen kragonderbrekings (sonkrag), gasgeisers en omheining vir ons twee hondjies om heerlik in rond te beweeg wanneer ons gaan fietsry het en Vaalwater besigtig het. Heerlike stil omgewing, waar troeteldiere ook welkom is om mee saam te gaan stap op volop voetpaadjies. 'n Mens word bederf met die mooiste sonsopkomste, sonsondergange en sterrehemel. Ekstra beskikbaar was 'n heerlike wildrit met lekker versnapperings wat baie interessante wild- en voëlbesigtiging opgelewer het. Ons gesin het baie goed uitgerus en gaan beslis weer by Summeplace bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathlene R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathlene R

Lekker rustig.

Was lekker stil en rustig. Die eienaars was baie vriendelik. Die feit dat hulle troeteldiervriendelik is kry hulle sommer 'n bonuspunt. Daar was baie dorings in die erf maar gelukkig is daar groot spasies vir speel en baie voetpaadjies. Ons het lekker gestap en ver. Dit is 'n fietsryer se paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magriet H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring in die Bosveld.

Ons het die lekkerste naweek gehad, van ons aankoms tot ons vertrek was absoluut heerlik. Dave en Simone is uitstekende gashere en ons is dankbaar dat hulle hulle juweel en drome saam met ons gedeel het. Vir ons 4-pote (wat vooraf gereël was) was dit hemel op aarde. Die eenhede is smaakvol, skoon en volledig toegerus met als wat jy benodig. Daar's heerlike staproetes en vir seker volgende keer bring ons die fietse saam. Mooiste sonsondergange en ongerepte natuur. Ons sal vir seker weer gaan kuier en wens hulle alle sterkte toe met al hul drome vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Ons het ons tyd terdeë geniet en uitgerus. Ook lekker gestap en gedraf, sal volgende keer die fietse saambring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kampnaweek!

Mooiste sonsondergange en lieflike verkyk-plekke. Ongerepte natuur, met oudwêreldse plaaswees gevoel. Gerus, gestap en laatnag om die kampvuur gekuier. Dankie Dave en Simone dat julle, julle stukkie Afrika met ons kan deel! Kan nie wag om ons vriende te kom wys nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phil B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veeedsaam, vars, skoon en netjies.

Vriendelik ontvangs, vars, veeedsaam. Skoon en netjies. Het my 2 pugs saamgevat met vooraf reëling. Absoluut goed ingerig. Die wooneenheid is perfek, miskien nog beter as my eie woning. Omgewing wonderlik om te ontdek my heerlike staproetes. Vreedsaam en rusting, net wat die dokter voorgestel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summerplace Game Reserve se terugvoer

What a wonderful review Karin, thank you. I hope you had a good holiday season and we look forward to seeing you back at Summerplace Farm Stay.

Summerplace Game Reserve
Neliswa T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neliswa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing and different from the day to day busy life.

The pictures on the website need to be updated because the place looks nothing like in the pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summerplace Game Reserve se terugvoer

Hi Prudence

Thank you for your feed back. We always appreciate it.

It would be great to know which pics need to be updated. And how they didn't reflect your little apartment #2. This will help us.

Many thanks and enjoy your evening.

Regards

Simone

Summerplace Game Reserve
Gerhard K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay in this nice little house!

We were pleasantly surprised when we opened the doors to this lovely little house!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa E
Gesin met tieners

Pleasant, peaceful and beautiful.

Accommodation was clean and neat and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb

Beautifully appointed chalets with all the mod cons. Dave and Simone are the perfect hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B
Saam met vriende

Onvergeetlike ervaring in 'n bosveld paradys.

Kan vir niks meer vra nie, alles was perfek! Die huis (Summerview) is absoluut pragtig en smaakvol. Die vriendelike gashere Simone en Dave het ons, sowel as ons hondekinders baie welkom laat voel. Die asemrowende sterre is 'n groot bonus. Sien reeds baie uit na ons volgende kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summerplace Game Reserve se terugvoer

Thank you! It was such a pleasure to host you all Yvette. We look forward to seeing you again

Summerplace Game Reserve
Karin T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin T
Saam met vriende

I recommend Summerplace Farm Stay.

We stayed in Maroela Cottage and we loved it. If you are looking to be in nature away from the noise of city life this is the place for you. Beautifully furnished cottage with fully stocked kitchen. We did appreciate the fact that both the rooms had ceiling fans and there is always a cool breeze through the cottage because of the fact that the porch double doors can be opened. The porch is a lovely place to sit and read or have your meal. The owners had a Weber which was super easy to use for a quick braai and a lovely outside fireplace. We would suggest that you place an axe with which to chop the wood up a little smaller or maybe just making a smaller kindling pile for us city folk. Our trip arranged by the host to the rhino feed was an unforgettable experience. Friendly owners, beautiful farm - we wish you all success in your future endeavours. Note: Vaalwater Spar has more than just the basics if you forget something.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H
Besigheidsreis

Mooiste stilste sterrekyk in jare.

Die Maroela cottage waar ek gewoon het was fantasties toegerus, netjies, skoon en die omgewing stil. Dit was ‘n heerlike meevallertjie om sulke mooi sterre te kon sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summerplace Game Reserve se terugvoer

Good day Colette,

Thank you so much! We look forward to hosting you again.

Summerplace Game Reserve
Annalize J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, smaakvol en elegant. In rustige en mooi omgewing. Perfek vir 'n wegbreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summerplace Game Reserve se terugvoer

Thank you Annalize.
It was a pleasure having you stay at Marula Cottage. We look forward to hosting you again.

Summerplace Farm Stay

Summerplace Game Reserve
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb7df285d8e003cf49118f4c475d84b52c5447b9c94b7505e6c7d0de49f0f566ac0a17d9261cb4415b434baa1c89d1ca8297?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Melkrivier Road Summerplace Farm 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.126976801956 28.1908858384
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem