Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerwood Country Estate & Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dorothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Summerwood Country Estate & Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Linda B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke, netjies en vriendelike diens!

Ons gasvrou, Dorothy, het deurentyd kontak met ons gehou aangesien ons laterig aangekom het. Vriendelike ontvangs. Verblyf was skoon en netjies. Selfs die verwarmer was aangeskakel aangesien dit al koel in die Vrystaat begin word het. Die KitKat was 'n onbetwisbare lekkerte. Baie dankie aan almal vir jul vriendelike en puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronell M
Saam met vriende

Uitstekende kliëntediens deur Dorothy - voel tuis nog voor jy arriveer.

Ek sal vir seker weer hier tuisgaan as ek in Bloemfontein moet oornag. Dorothy het kontak gemaak voor ons vlug na Bloemfontein. Toe ons geland het, het sy verneem of ons veilig is en die ligging aangestuur. Verwelkoming by die gastehuis was opreg, mens voel dadelik tuis. Mal oor die landelike gevoel. Aangesien ons by Tempe moes wees, was hierdie die beste plek om te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte pitstop op pad na die see.

Dorothy was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel V
Gesin met tieners

Familiebespreking.

Summerwood is 'n absolute pragtige plekkie met die lekkerste buite-area en ruim eenhede. Die dekor is baie mooi gedoen, kompleet met sjokoladetjies op die bed en blomme in die bad. Die eienaars is vreeslik vriendelik en gasvry en laat 'n mens welkom voel. Alhoewel etes nie verskaf was nie, het die gasvrou ons voorsien met meer as genoeg eetgery, 'n braaier, bakke ens. Al die yskaste en toerusting werk goed, en die komberse is uit die hemel. Die enigste ding wat regtig pla, is die gehalte van die bedmatrasse. Ek het opgestaan met 'n stywe nek, 'n grommige man en 'n jong atleet wie se rug seer was in die oggend. Dit was ongelukkig die hoofoorsaak dat ons die kuiertjie kortgeknip het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summerwood Country Estate & Guesthouse se terugvoer

Goeiedag
Ek is regtig jammer om te hoor van ons matrasse. Ek het met die gastehuis juis 25 jaar waarborg matrasse, eendvere duvet binnegoed en katoen perkal linne aangekoop vir die gerief van my gaste.
Groete
Dorothy

Summerwood Country Estate & Guesthouse
Ben J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben J
Saam met vriende

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Kamers was netjies en skoon en ruim. Sal definitief die plek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jors V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jors V
Saam met vriende

Baie lekker. Netjies, skoon en baie gasvry.

Baie gasvry. Alles is op sy plek. Alles is skoon en werk. Niks is te veel gevra. Gaan beslis weer daar bly. Jy voel ook veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 8, Mimosapark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe80891a0ebf93f2f39106e1a13271a2671803c5813115725ea8b304e72b51a0f8fb90354b156e001ac8769f75cf3881fb488?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Plot 8 Mimosapark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.00494543193 26.215296685696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem