Sun Centre 9
4 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 23 Main Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sun Centre 9 is 'n pragtige selfsorg-dakwoonstel met 'n panoramiese uitsig oor die see in Plettenbergbaai. Dit is die ideale wegbreek en daar is selfs 'n Jacuzzi.
Hierdie dakwoonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapakmer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Dit lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek, die tweede eetarea en 2 sitareas met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n kuier-area met 'n etenstafel, sonstoele, braaigeriewe en 'n Jacuzzi met 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf het 'n omsetter.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Venita Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 23 Main Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Main Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang