LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunbird Lodge | LekkeSlaap
+34

Sunbird Lodge

Gastehuis
Gastekamer
was R1 100
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 10 gastekamers, almal met hul eie private ingang, of vanaf die tuin of van die swembadarea. Drie van die kamers het koningingrootte-beddens en die ander het of twee driekwart- of twee enkelbeddens. Laat ons asseblief weet wat jou voorkeure in dié verband is, en ons sal ons bes doen om jou ooreenkomstig te huisves.) Elke kamer het lugversorging, veilige parkering in die nabyheid, dakwaaiers, sekere DStv-kanale, yskassies, en suite-badkamers met 'n bad of stort en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 100
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynstraat 21, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMWQ5MmRjLWNhODctNDk0Yy1iNWQ1LTUxMzRhNjRkN2EyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 21 Aalwyn Street Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -23.954067543113 31.144459247589
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!