Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundowner Cottage

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelstraat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie knus kothuis is deel van die eienaar se huis in Sundowner, Randburg. Dit het 'n privaat ingang en is naby verskeie winkelsentrums en restaurante geleë.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof/oond, broodrooster, mikrogolfoond, lugbraaier, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kothuis is volledig toegerus vir selfsorg en alle aanlyn-kosbesteldienste lewer ook hier af vir gerief.

Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met stromingsdienste soos Netflix, Showmax en Amazon Prime Video. Daar is geen DStv nie. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n privaat stoep vir rokers of gaste wat net die natuur wil geniet. Daar is ook nog 'n toegeboude area met braaigeriewe vir gaste wat wil buite eet. Veilige, onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is speletjies en leesmateriaal in die kothuis wat gaste tydens beurtkrag kan geniet. Daar is ook 'n omsetter wat die TV aan die gang kan hou.

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Sundowner Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Jackie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 14

Maande gelys 11

Ligging

  • Amandelstraat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
  • Gaste dink Sundowner Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelstraat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa641722d8d6ea9d927f98bee51ca7b7c8678e1401537fb9aac8e21a0cfdcef6d2f6c997ff5cf4323882bac991156bb654f16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 2 Amandel Street Sundowner 2161 Gauteng 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -26.083774057415 27.934820664661
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem