10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Feb 2020 tot 30 Apr 2020.
Howick Akkommodasie by Sunflower Inn | LekkeSlaap
+11
+11

Sunflower Inn

1 resensie
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonshire-laan 47, Greendale-park, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 15

Beskrywing

Sunflower Inn bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Howick. Dié dorpie is deel van die Natal Middellande, 'n pragtige streek met pragtige natuur, bekoorlike dorpie en wonderlike kunsvlyt.

Verblyf word in 2 eenhede langs die hoofhuis gebied en albei het 'n aparte ingang. Die eenhede kan saam bespreek word vir 'n gesin van 5. Die eerste eenheid is vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger geskik en het toegang tot 'n aparte badkamer. Eenheid 1 beskik oor 'n ketel, yskas en mikrogolf. Die tweede eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die tweede eenheid het 'n enkelslaapbank vir 'n derde gas.

Addisionele geriewe sluit 'n gedeelde braai-area en parkeerplek op die perseel in.

Sunflower Inn is naby Midmardam waar gaste kan visvang, waterski,fietsry of braai. Ander besienswaardighede sluit restaurante, kafees, plattelandse doendinge, wildreservate, avontuursport, foreldamme, historiese landmerke, en unieke kuns en kunsvlyt in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Sunflower Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Devonshire-laan 47, Greendale-park, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunflower Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonshire-laan 47, Greendale-park, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA156c8618191a6935e7d766348b7e0467ac3991b7441bd026f6fe4caf00d6c526178acf7f7b5107d1c9f781b942c17fc33ab1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 47 Devonshire Avenue Greendale Park 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.4828715 30.2132705
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za