Sunninghill Sojourn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Linda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Homely and friendly host. The host was very friendly and helpful. Rooms are inside a house and feel very homely. Everything we needed was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Sunninghill Sojourn
Thank you, Linda, and it was awesome having you here.

Caroline R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Fantasties. Baie mooi en gasvrou wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Sunninghill Sojourn
Thank you, Caroline. It was wonderful to have you here.

Gerhard K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Netjies gemaklik en bekostigbaar. Baie netjiese en bekostigbare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna M
1 nag
5.0
Feb 2024

Heerlik en veilig! Ons het vreeslik lekker gebly. Jenny is 'n gasvrou duisend. Ingesluit by die akkommodasie was 'n heerlike ontbyt. Sy het ook 'n koffie/tee plekkie waar mens jouself kan help aan tee of koffie dag of nag. Kamers is in die huis maar mens kan kom en gaan soos jy wil. Kamer en badkamer is heerlik ruim en skoon. Sal vir seker weer daar gaan oornag. Sy het solar so mens voel nie die beurtkrag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Sunninghill Sojourn
Thank you Wilna for your awesome review. It was wonderful to have you here and hopefully see you again in the near future. Jenny

Walther S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Comfortable, good and value for money. We had a great stay. Jenny was a superb host and has become a friend. Air conditioning is included and the solar power is very helpful with load shedding. WiFi served our requirements. Breakfasts were good with conversations to get to know each other better. All amenities were good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria B
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Ou tuiste maar gemaklik met goeie eienaar. Jenny is 'n goeie gasheer. Die verblyf is ok vir besigheidsreisigers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Janine F
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Skoon en netjies, baie goeie diens. Skoon en veilig, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Sunninghill Sojourn
Thank you Janine. It was a pleasure hosting Valdo.

Vanessa J
1 nag
5.0
Mei 2023

Ruim, gerieflik en alle benodighede en nog meer. Werklik 'n heerlike ervaring by Sunninghill Sojourn. Jenny stap die ekstra myl en maak doodseker haar gaste voel tuis, versorg en veilig. Ek sal haar gastehuis vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Sunninghill Sojourn
Thank you Vanessa. It's always so enjoyable having you stay here.

Herman L
1 nag
5.0
Okt 2021

Lovely host, very accommodating. Great value, well looked after place, clean, loads of extras. Perfect place to stay, personalised touch. Lovely furniture. Great breakfast. Late check in option logistically great. Safe area with community gate access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
1 nag
4.8
Okt 2021

Aangenaam en rustig om daar te oornag. Ek het veilig en ontspanne gevoel. Puik diens. Sal net graag bietjie in die tuin wou ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 5 Plower Downs, Tana Place, Sunninghill, Johannesburg, 2157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKRI1QQdKjff4PU4BcZkSaEs9t58kfQh0wCq6pDzhTyjGgkm9va?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 5 Plower Downs Tana Place 2157 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -26.02652 28.0635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang