Sunny Studio Apt
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 056 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie helder ateljeewoonstel in Seepunt bied 'n goed ontwerpte ruimte met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf, net 100 m van die strand af. Gaste kan ononderbroke vinnige Wi-Fi, toegewyde werkruimtes en maklike toegang tot 'n handgemaakte deli op die perseel geniet.
Die oopplan-eenheid is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, induksiestoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die gebou beskik oor 'n dakswembad en dek, waar gaste kan ontspan met panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan.
Om die impak van beurtkrag te verlig, is die eiendom toegerus met nuttige rugsteunmaatreëls, insluitend 'n kragopwekker vir gemeenskaplike areas en hysbakke, 'n draagbare kragstasie vir noodsaaklike toestelle, 'n UPS om Wi-Fi ononderbroke te hou, 'n LED-lig vir die woonstel en 'n portierspan wat kennisgewings van geskeduleerde onderbrekings verskaf.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Fluentliving - Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang