LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunnyridge Lodge | LekkeSlaap
+30

Sunnyridge Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camden-weg 20, Sunnyridge, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R420 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sunnyridge Lodge is 'n pragtige eiendom wat uitkyk oor Sunnyridge, 'n lieflike en lowerryke voorstad van Oos-Londen. Sunnyridge Lodge is die perfekte plek as jy op soek is na subtiele elegansie en gerief gemeng met persoonlike diens.

Sunnyridge Lodge bied 4 smaakvol ingerigte en suite-gastekamers en 'n tweeslaapkamer-selfsorgeenheid, wat elkeen beskik oor 'n koningingrootte-bed, bad of stort, 'n TV met DStv, 'n yskassie, 'n waaier, 'n verwarmer, 'n skryftafel en stoele, tee- en koffiemaakgeriewe en strykgeriewe.

Kuier lekker saam met die ander gaste in ons gemaklike sitkamer toegerus met 'n platskerm-TV (46"), 'n tuisteaterstelsel, 'n kaggel en 'n binnenshuise braai-area, of geniet die wonderlike uitsig oor die lowerryke Synnyridge, Alexander Gholfbaan, Oos-Londen Resiesbaan, Oos-Londen IDZ en die see. Koel gerus in die swembad af.

Die ideale manier om Oos-Londen en omgewing te ontdek is met 'n chauffeur of selfbestuur-uitstappies in een van ons lugversorgde motors.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 18 resensies vir Sunnyridge Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Camden-weg 20, Sunnyridge, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunnyridge Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R420
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R420
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camden-weg 20, Sunnyridge, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuntccjaGq1xP3hpeLfQ6GuhB8xvGzFlriNlv9F3RRJgx4RQE33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R420  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 4 20 Camden Road Sunnyridge 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.038566950556 27.854998111725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!