Sunnyside Guesthouse
Beskrywing
Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n waaier, kluis, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ekstra bed is teen ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
- Ontbyt is op versoek beskikbaar.
- Die volle bedrag moet voor aankoms betaal word.
- Slegs gaste waarvoor daar bespreek is word op die perseel toegelaat.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Daar is 'n aangewese rookarea.
- Okkapype mag nie op die perseel gerook word nie.
- Geraas of harde musiek word nie toegelaat na 21:00 nie.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers kan ook as Enkel Kamers geboek word. Gaste moet aandui Enkel of 2x Enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n waaier, kluis, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ekstra bed is teen ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
- Ontbyt is op versoek beskikbaar.
- Die volle bedrag moet voor aankoms betaal word.
- Slegs gaste waarvoor daar bespreek is word op die perseel toegelaat.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Daar is 'n aangewese rookarea.
- Okkapype mag nie op die perseel gerook word nie.
- Geraas of harde musiek word nie toegelaat na 21:00 nie.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke gesinseenheid het 'n dubbelbed op die onderste verdieping en 2 enkelbeddens in die solder. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n waaier, yskas, mikrogolfoond, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
- Ontbyt is op versoek beskikbaar.
- Die volle bedrag moet voor aankoms betaal word.
- Slegs gaste waarvoor daar bespreek is word op die perseel toegelaat.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Daar is 'n aangewese rookarea.
- Okkapype mag nie op die perseel gerook word nie.
- Geraas of harde musiek word nie toegelaat na 21:00 nie.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lieflike tuinkothuis beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster, ketel en kookware. Die oopplan-sit area het gemaklike sitplek en 'n lieflike uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
- Ontbyt is op versoek beskikbaar.
- Die volle bedrag moet voor aankoms betaal word.
- Slegs gaste waarvoor daar bespreek is word op die perseel toegelaat.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Daar is 'n aangewese rookarea.
- Okkapype mag nie op die perseel gerook word nie.
- Geraas of harde musiek word nie toegelaat na 21:00 nie.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nangolo Mbumba-rylaan 240, Walvisbaai, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang