Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunridge aan zee Beach Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 27, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 320 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sunridge aan zee Beach Villa is 'n lieflike vakansiehuis met 'n uitsig oor Onrus-strand in Hermanus. Dié smaakvolle huis bied ruimtes met pragtige see-uitsigte waar gaste kan ontspan.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n balkon. Die tweede en derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n waskamer en het see-uitsigte en skuifdeure met luike wat na die tuin en die buitestort lei. Die vierde slaapkamer is in die anneks en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n sitarea met 'n TV. Die vyfde slaapkamer is op die boonste verdieping in die anneks en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n balkon met 'n see-uitsig.

Die oopplan-hoofleefarea het 'n kombuis, 'n eetarea en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Skuifdeure lei na 'n groot balkon met sitplek, 'n etenstafel en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en daar is WiFi. Die huis is stapafstand vanaf Onrus-strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunridge aan zee Beach Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Sunridge aan zee Beach Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 27

Jaar gelys 2

Ligging

  • Disastraat 27, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunridge aan zee Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R7 320
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 320
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 27, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d426a848a8afbecc782b856852afd4c17ae5a2a6a84f3241a21d169dc1bd20ebb34788b316cdfd8d480b30e951ecdab0f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 320 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 27 Disa Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.419044401976 19.177386364418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem