Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunridge Self-catering Accommodation

Kamer 3: Gesins-eenheid
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer, sitarea, kombuisie en 'n eetarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste, 'n stapelbed en 'n losstaande enkelbed indien 4 persone bespreek. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Die eenheid lei na 'n buitetafel en stoele deur 'n skuifdeur. Braaigeriewe is beskikbaar. 'n Elektroniese hek gee toegang tot 'n veilige parkeerplek binne die erf.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

Troeteldiere verbode.
Geen partytjies of uitermatige geraas word toegelaat nie.
Rook is verbode binne die eenheid.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, broodrooster, braaipan, eetgerei en breekware. Die kamer is apart van die hoofhuis en dit het sy eie ingang wat met een ander kamer gedeel word. Daar is tafel en stoele buite op die stoep en braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Troeteldiere verbode.
Geen partytjies of uitermatige geraas word toegelaat nie.
Rook is verbode binne die eenheid.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterlaan 1, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd51B1tFmNp8mmzScAV1Jn3Bl7hNR8m7l1wY5m84eUYWLVY7xU8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 1 Aster Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.952291475926 25.525276315075