LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunridge Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+20

Sunridge Self-catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Sunridge Self-catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Albert S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf.

Baie goed ontvang, uitstekende ligging, verskriklik netjies en definitief waarde vir geld. Was net bekommerd oor die veiligheid - iets waarvan die eienaar dalk meer weet.

Sunridge Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ek waardeer dit en is baie bly dat ons jou weer sal sien in die toekoms.
Wat veiligheid betref, wens jy het gevra, want ek het nog nooit so veilig gevoel in een van ons huise soos hier nie. Ons woon al 8 jaar hier en het nog nooit 'n insident gehad nie. Met die sentrum se wagte en Brian op die hoek wat 'n ogie hou, voel ek baie veilig en bly ek te lekker hier.

Sunridge Self-catering Accommodation
Carla V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Enkelreisiger

Rustig en gerieflik.

Liesel is 'n wonderlike gasvrou wat akkommoderend en vriendelik was. Ek sal haar beslis aanbeveel vir reisigers en sal self weer daar bly.

Sunridge Self-catering Accommodation's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Carla. Dit was lekker om jou te kon huisves. Jy is wat 'n mens noem 'n ideale gas. Jy is verseker welkom as jy weer in ons dorp is. Sterkte met jou nuwe werk. Groete

Sunridge Self-catering Accommodation
Erna V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Can stay there again!

The place was beautiful and clean. Ideally situated to travel around PE. Liezel was very friendly and helpful! Can truly recommend to anyone! Only little complaint is that the rooms is not ideal for self-catering, but rather coffee and tea. Kitchenette is just a little too small. But for a stay over it is perfect. And enough restaurants all around!

Ansuya R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansuya R
Gesin met klein kinders

Quiet and relaxing.

Home away from home!

Adriaan C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place to stay.

It is great value for money and Liezel was great in assisting us. Will definitely be going back!

Sue-anne W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue-anne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and comfortable.

See stars.

Hein K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Vriendelike en behulpsame eienaars. Kamer voldoende toegerus.

Susan S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf gehad.

Gawe gasvrou Lizelle, goed geleë, oorkant winkelsentrum. Dankie, het heerlik gebly.

Elizma B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B
Gesin met klein kinders

Netjies, prakties en gerieflik geleë naby winkels.

Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Andries K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K
Enkelreisiger

Netjies en gerieflik.

Netjies en gerieflik met geen krag onderbrekings.

Frans M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Enkelreisiger

Vriendelike gasvryheid.

Dankie, die afwas van die voëlmis op my motor voordat ek in die pad geval het was vir seker diens van hoogstaande gehalte. Dankie!

Basie R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Basie R
Gesin met klein kinders

Baie aangename mense en verblyf.

Baie lekker verblyf en is vriendelik ontvang en afgesien. Naby winkels as 'n mens iets benodig. Lekker braaiplek.

Peter T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyfplek.

Baie goed geleë. Netjies en voldoen aan ons vereistes. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam (selfs aangebied om motor te laat was nadat voëls dit bemors het).

Monica H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H
Saam met vriende

Sal weer die plek gebruik.

Privaat, en gemaklik verblyf.

Sunridge Self-catering Accommodation's terugvoer

Dagsê Monica,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Goed gaan.
Groete,
Liezel

Sunridge Self-catering Accommodation
Melanie R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Comfy. Very down to earth. No frills but all you need.

Helga F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga F
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies in 'n stil area. Definitief 'n moet. Baie lekker.

Baie vriendelik, netjies en goed geleë.

Sunridge Self-catering Accommodation's terugvoer

Middag Helga,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons lekker om julle hier by ons te huisves, so ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ek hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Alles van die beste, Liezel

Sunridge Self-catering Accommodation
Bianca C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en rustige verblyf.

Gerieflik geleë, baie rustig en Liezel was daar vir enige hulp as nodig was. Ons het tuis gevoel en was in vrede gelos na ons verwelkom was.

Derk H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Derk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Goeie ligging. Geen badseep of bedlampies nie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good locality.

Good locality. No bath soap or bedside lights!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterlaan 1, Sunridge Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd51B1tFmNp8mmzScAV1Jn3Bl7hNR8m7l1wY5m84eUYWLVY7xU8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 1 Aster Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.952291475926 25.525276315075
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!