LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+139
Selfsorg in Plettenbergbaai

Sunrise Bay Self-catering Accommodation



  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sunrise Bay Self Catering Accommodation is in die pragtige Plettenbergbaai op die Tuinroete. Nabygeleë besienswaardighede sluit Robberg Natuurreservaat, Garden Route Wolf Sanctuary, Knysna Olifantpark en Keurboom-strandmeer in.

Ons bied 4 privaat selfsorgeenhede of dit kan as geheel bespreek word. 3 van die eenhede is op die onderste verdieping en die vierde eenheid is bo. Elke eenheid het sy eie badkamer, kombuisarea, stoep, braaiplek en uitsigte oor die see en strandmeer. Verder is daar 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Doendinge in die omgewing: swem, seiljag ry, kanoovaart, abseil, branderplankry en duik.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Fietsry
Visvang
Wildritte

Kamers

Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 3 bied oorgenoeg privaatheid en hierdie ruim eenheid bied slaapplek vir 2 mense in 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Jy kan op die privaat patio ontspan met uitsigte oor die see en berg, en 'n ingeboude braaiplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 1 is 'n ruim oopplan-eenheid met direkte toegang tot die swembad en sondek. Dit lei na 'n privaat patio met pragtige see- en berg-uitsigte en 'n ingeboude braaiplek. Die eenheid het ook sy eie kombuis en badkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 2 is ideaal vir gesinne en dis 'n ruim oopplan-eenheid met slaapplek vir 4 mense in 'n ekstra lang koninggrootte-bed en ingeboude stapelbed. Dit lei na 'n privaat patio met pragtige see- en berg-uitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Dakwoonstel
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die luukse Dakwoonstel beslaan die hele eerste verdieping en bied asemrowende see-, berg- en strandmeer-uitsigte. Al die vertrekke het see-uitsigte, selfs die kombuis. Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 1 koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n ruim leefarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is beskikbaar. Bykomende geriewe sluit 'n TV, privaat patio, braaiplek en dubbeltoesluitmotorhuis in. Die eenheid bied direkte toegang tot die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Mariska V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Des 2025

Was lekker en almal was vriendelik, baie goeie keuse gewees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wesley N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Very comfortable and neat. Very comfortable and neat. Good braai area on the deck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Het dit baie geniet. Dit was vir ons 'n wonderlike ervaring. Sal beslis weer gebruik maak van Sunrise Bay. Baie goed en gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Malinda L
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Die blyplek laat mens toe om meer te ontspan as slegs die wonderlike idee van 'n paar dae se rus. 'n Lieflike buitearea waar mens kan ontspan, met 'n ruim en skoon kamer met 'n badkamer en kombuis. Die plek binne is pragtig, skoon en goed uitgelê. Die agterdeur wat toegang verleen na die swembad is nog en van die eienskappe wat hierdie blyplek maak dat mens so lekker ontspan. Die personeel was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.4
Jul 2022

Ons het dit baie geniet. Dit was baie netjies. Ons het ons kuier by Sunrise Bay Self-catering Accommodation geniet. Ongelukkig was daar probleme met die geyser. Ons het vir 'n paar dae in koue water gestort.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anso V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Ruim, netjies en gerieflik. Braaigeriewe op stoep is 'n definitiewe bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estee P
Lang verblyf
5.0
Des 2018

Beste verblyf in Plet! Netjies, skoon en luuks! Vir seker die beste verblyf waar ons nog was! Die eenheid het als in gehad wat mens benodig. Dis netjies, skoon en baie luuks! Die personeel is so vriendelik en behulpsaam! Francie en haar span laat mens vir seker baie welkom en spesiaal voel. Baie dankie vir ‘n heerlike tyd! Beslis wêreldklas akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anli Z
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Gerieflik, skoon en netjies. Vriendelike diens, gerieflik skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruze G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2018

Dit was baie lekker. Ons was baie bevoorreg om die Penthouse vir 'n afslag te kry. Die plek was selfs baie mooier as op die foto's en kan niks slegs daarvan se nie. Die warm water was wel 'n probleem. Die water is perfek as jy stort en op vol hitte draai, maar te koud vir bad water. Ons het wel baie plekke afgewys, weens daar nie 'n bad was nie. So was 'n bietjie teleurgesteld toe ons nie die bad kon gebruik het nie. Veder het ons ook nie 'n sleutel vir die wit skuifdeur ontvang nie en dit het so bietjie onveilig gevoel, weens die glas voor deur net toedraai en nie met 'n sleutel sluit nie. Die gevoel dat iemand die glasdeur kon breek en dan net die wit skuifdeur oop draai was moontlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard T
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2018

Baie netjies, goed uitgeruste eenheid wat ek ten volle sal aanbeveel. Goed geleë, netjiese eenheid wat ek enige tyd aan iemand kan aanbeveel. Kliëntediens was uitstekend, met personeel wat altyd gereed gestaan om te help. Die eenheid is goed uitgerus met al die nodige om die vakansie ten volle te geniet. Sal vir seker weer gebruik maak van Sunrise Bay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Sunrise Bay Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 17:00
Uitklok Voor 10:00

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABOnAXLBuk0gN8PevFP7ZvID7EYi5ZSluDOthftY8QpJ9jyQOZN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 5 Dorethea Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.04727 23.36814
Soek in 'n groter streek