Sunrise on Hibiscus
Kry 20% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hibiscus-weg 22, Margate, 2194, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 550R2 040 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Sunrise on Hibiscus is ’n dubbelverdieping-selfsorghuis naby Margate se hoofstrande en verskeie winkelsentrums. Dié groot huis bied ’n volle uitsig oor die see en strand.
Sunrise on Hibiscus bied verblyf vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Die eerste, tweede en derde slaapkamers is op die grondverdieping. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Daar is ’n deur wat lei na die stoep. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en het daar is ook ’n deur wat lei na die stoep. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel ’n badkamer met ’n bad, stort, toilet en ’n wasbak. Die vierde slaapkamer is op die boonste verdieping en het ’n koningingrootte-bed, asook ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort. Die kamer het ook ’n balkon.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en ontbyttoonbank met 5 stoele. Daar is ’n etenstafel waarby 6 gaste kan sit in die eetarea. Die knus leefarea het banke en ’n platskerm-TV. Die leefarea lei na die stoep met buitemeubels en ’n ingeboude braai. ’n Paar trappies lei af na ’n swembad waarin gaste kan afkoel.
Aan die kant van die huis is daar ’n beskutte braai-area met ’n ingeboude braai, ’n hout-etenstafel waarby 6 gaste kan sit en ingeboude braaigeriewe.
Daar is ’n dubbelmotorhuis. Die eiendom het ook gewapende reaksie en al die vensters wat kan oopmaak en deure het sekuriteitshekke.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hibiscus-weg 22, Margate, 2194, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sunrise on Hibiscus het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hibiscus-weg 22, Margate, 2194, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom