14 gaste
7 slaapkamers
7 beds
8 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 257 Stiebel Rocks Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sunrise on Stiebel Rocks is 'n ruim en gerieflike strandfront-vakansiehuis in Umzumbe in Kwazulu-Natal. Hierdie pragtige selfsorghuis is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na vakansieverblyf by die strand.
Die huis beskik oor 7 slaapkamers en 8 badkamers, en bied slaapplek aan 14 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 5 slaapkamers het koningingrootte-beddens, en 3 van hulle het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 3 aparte badkamers, elk met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 2 leefareas in die huis met TV's met DStv en gemaklike sitplek. Die eetarea het 'n groot tafel met sitplek vir 16 gaste en 'n stapeldeur wat na die balkon lei. Daar is ook 'n kuierarea met 'n pooltafel en sitplek.
Op die balkon is daar 'n swembad, braaigeriewe, 'n Jacuzzi en sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 6 voertuie agter 'n afstandbeheer-hek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 257 Stiebel Rocks Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sunrise on Stiebel Rocks het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
257 Stiebel Rocks Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang