Sunrise Self-catering
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apple-straat 80, Honeydew Estates 14, Honeydew, Roodepoort, 2040, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sunrise Self-catering is in die hartjie van Honeydew, Roodepoort, slegs 13 km vanaf Sandton. Dit is een van die ouer woonbuurte langs Christiaan de Wet-weg en bied nostalgiese bekoring.
Hierdie eersteverdieping-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is nog 'n dubbelbed in die gemeenskaplike area. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die oopplan-uitleg verbind die sitarea met die eetarea geskik vir 4 gaste en daar is 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook sonpanele sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Gaste kan binne maaltye geniet of op die balkon sit en eet.
Die verblyf is 4,6 km vanaf Northgate Shopping Centre en naby Wilgeheuwel Hospitaal, Blueberry Square en verskeie restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Sunrise Self-catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
TANJA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Apple-straat 80, Honeydew Estates 14, Honeydew, Roodepoort, 2040, Gauteng
- Gaste dink Sunrise Self-catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Honeydew Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apple-straat 80, Honeydew Estates 14, Honeydew, Roodepoort, 2040, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom