Sunset Breeze
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 7 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 700R1 133 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sunset Breeze is 'n privaat selfsorgwoonstel in Ocean Breeze Hotel in die Strand in die Wes-Kaap. Dit is slegs 50 m vanaf die strand en is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie met 'n see-uitsig.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Verder is daar 'n dubbelslaapbank vir ekstra slaapplek.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix, asook gratis WiFi.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met sitplek met 'n uitsig oor die strand. Dit is 'n ideale plek vir gaste om hul maaltye saam te geniet terwyl hulle die sonsondergang bewonder.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n koffiewinkel. Wegneemetes word ook in die kamers bedien vanaf die restaurant.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die waterpark, Strand Gholfbaan, Somerset Mall, Wild Wild West-kinderspeelpark, diepseeduik, die Helderberg Natuurreservaat, wynroetes en die Steenbrasrivier in. Die eenheid is ook loopafstand vanaf verskeie restaurante.
Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar. Let asb. dat rook in Ocean Breeze Hotel en alle kamers verbode is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Internet koppeling
- Kamerbediening
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
UNA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Kusweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Breeze het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom