Sunset Bush Camp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 256 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Coenie V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Mooi, gemaklike akkommodasie met sterk WiFi en vriendelike gasheer. Die lofts het alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Goeie WiFi vir aanlyn werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awesome bush stay. It was amazing! The view, the pool, the fact that the bathroom was part of the tent! They had everything we needed for the weekend! Everyone was so friendly. They even arranged the details for the game drive!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Die huisies is eenvoudig, maar perfek vir 'n wegbreek naweek in die bos. Ons is met ope arms ontvang Vrydagmiddag. Die huisie is mooi, netjies en ideaal vir mense wat net 'n slaapplek soek, maar deur die dag ry om wild te gaan kyk. Die kombuis wat op die stoep is, is bietjie ongerieflik as daar vreeslike winde waai. Die gasstoof se vlammetjie sukkel maar om aan die gang te bly en die hele kombuisarea is vol stof en blare. Oor die algemeen het ons baie lekker gebly en sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Sunset Bush Camp
Geagte Simone Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het jul tyd geniet by Sunset Bush Camp. Ons gebruik 'n blaarblaser om ons kombuise vloer skoon te maak, maar met die draai van seisoen, is dit moeilik om die stof en blare weg te hou. Ons is tans besig om te kyk na buite blinders. Groete, Sunset Bush Camp span.

Tabita W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Goedkoopste verblyf nie aanbeveel nie. Baie basies, maar voldoende. Hoor ongelukkig alles wat bure in die kamer/eenheid langsaan sê as jy binne jou eenheid is. Jou rus en slaaptyd is afhanklik van hulle!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yulanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie rustige plekkie in die natuur! Zebras en blouwildebeeste naby kom wei. Heerlik rustig gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelsia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2025

Heerlik gebly, rustig en ontspanne! Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Baie lekker! Was rustig en baie ontspannend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Este N
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Okt 2025

The amount paid for per night is very expensive for what is offered. Acceptable for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Chris
Sunset Bush Camp
Dear Este, Thank you for your feedback and for sharing your experience with us. We sincerely apologise if you felt the stay did not reflect the value expected. Bernice will be in contact with you directly to discuss this further and ensure your concerns are properly addressed. I would also like to note that Andre did ask during your stay whether everything was to your satisfaction, and at the time, no concerns were raised. Nonetheless, we truly appreciate your review, as it helps us improve our service and offerings. Warm regards, Bernice

Herman D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Het amper die Groot 5 gesien, was baie gelukkig en lekker geswem. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ons is in die reën met opregte gasvryheid ontvang. Die tent was netjies en skoon. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 256

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Hartbeesfontein, Hammanskraal, 400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e16a9a6079a1fc95d68a776a0040a83b4c9800bae65d6fb514b3dc7090099398aa6dc30352374b13162ce2f91270dd5eda3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 256 5 1 5 49 Hartbeesfontein Hammanskraal 400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.399688948066 28.434194326401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang