+76

Sunset Chalets

Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Sluiter Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunset Chalets is in die boonste woonbuurt van Colesberg geleë. Hierdie eiendom in privaat besit streef daarna om skoon en bekostigbare verblyf te verskaf.

Daar is 11 luukse eenhede van verskillende groottes wat tot 4 gaste per eenheid kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Vir gaste se gerief kan hulle reg by die voordeur parkeer. Privaatheid is van die uiterste belang.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike, skoon swembad, en groot grasperke en speelareas vir die kinders in. In die nabye omgewing is daar 'n paar lieflike restaurante wat binne stapafstand is.

Die verblyf is gerieflik naby die N1-hoofweg geleë en gaste kan maklik weer op die pad kom na 'n verfrissende oornagverblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nazeem D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay and experience as always. I have used Sunset Chalets a few times now and we have always been impressed with the cleanlines...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Tertia V
5.0
Gerieflik, skoon met maklike toegang. Dit was skoon en gemaklik. Sal weer daar bly.
Nov 2025
Carika P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly, sal beslis weer bespreek. Baie lekker gebly. Die plekkie is mooi skoon en netjies.
Okt 2025
Carika P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies, net wat jy nodig het. Sal definitief weer daar bespreek. Ons het baie lekker gebly, alles was soos op die advertensie.
Okt 2025
Ss Packaging Charmaine J
Besigheidsreis
5.0
Voldoende, veilig en skoon vir werksverpligtinge. Sien sterre.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 198

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Sluiter Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sunset Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 010
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 010
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Sluiter Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef1b08dd4e09dc709faaf2796eb654e458c8aeac43f7d6737885995f374d2705d78040c3e9804ef24733f71c20344f4271f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 198 5 1 5 1 Sluiter Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.727290463383 25.088350474834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang