LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset Cove 2 | LekkeSlaap
+20

Sunset Cove 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg , Manaba Beach, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset Cove 2 is 'n selfsorgwoonstel in die Sunset Cove-kompleks in Manaba Beach, naby Lucien-strand wat 'n haainet en lewensredders het. Daar is ook 'n getypoel. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en kroeë.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n plafonwaaier en lei na 'n balkon met buitemeubels.

Sunset Cove het 'n gemeenskaplike swembad, plonspoel vir kinders en 'n braai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset Cove 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Forest-weg , Manaba Beach, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg , Manaba Beach, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabc75a45527df34b42ef95c04d81068da3d39fedeeffb6ef749248b6fcf83d011b7b9b6c8158c93580c6a14f2d79f670bc1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) Forest Road Manaba Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.855408 30.377161
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!