LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset Cove Sensation | LekkeSlaap
+36

Sunset Cove Sensation

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Sunset Cove Sensation
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elanza Q - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanza Q
Gesin met tieners

Lovely stay.

We enjoyed out stay at Sunset Cove, isolated and quiet. Save and secure, for teens to walk around and explore. Will always be our favourite place for a long weekend getaway for the city.

Theunis D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D
Gesin met klein kinders

Definitief waarde vir geld.

Baie lekker plek, baie netjies, tannie Lilly het baie mooi na ons omgesien.

Sharron W - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharron W
Saam met vriende

Lovely stay, the generator is a win in the complex!

The stay was pleasant, issues with the dishwasher and kettle not working. These are simple to make sure they are working for a weekends' stay. The kettle was replaced. The batteries in the remotes need to be replaced.

Sunset Cove Sensation se terugvoer

Thanks for your review, Sharron. The items you mentioned that needed attention was immediately replaced and repaired after your stay. Hope to see you back soon.

Sunset Cove Sensation
Danie H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Wonderlik en netjies.

Sunset Cove Sensation se terugvoer

Thank you for the wonderful rating. We look forward to hosting you and your family again in the near future.

Sunset Cove Sensation
Elsabe W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe W
Gesin met klein kinders

Die naweek was net te kort.

Mooi omgewing, veilig, geriewe was gerieflik.

Elzaan V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan V
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly baie dankie. Pragtige huis - in 'n pragtige oord!

On was vir 'n naweek daar, kon heerlik stap, visvang, swem. Oorgenoeg vir die kinders en volwassenes om te doen.

Tanya B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Saam met vriende

Dit was fantasties! Ons het dit regtig baie geniet!

Ons was verwelkom deur 'n vriendelike en behulpsame Lilly. Die plek was skoon en netjies toe ons daar aankom. Die perseel self het alles gehad wat nodig was vir' n wonderlike naweek. Dit wat geadverteer word, is maar 'n gedeelte van hoe die plek is. Daar is soveel meer extras wat Denis en Lilly daar het vir hulle gaste. Die beddens was die lekkerste waarop ek nog geslaap het. Groot spasie. En ons het geniet om te gaan stap in die kompleks. Naby geleë aan ander restaurante en ver genoeg om te voel ons is weg van die gejaag van die dorpie. Ons is mal daaroor dat ons op die water was. Eende het kom inloer in die oggende. Ons sal vir seker weer daar woon! Ons nuwe gunstelingplekkie!

Karen M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Getaway close to home.

Great house on the dam. Very comfortable.

Rehopotsoe T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rehopotsoe T
Saam met vriende

Amazing!

It was a nice, quiet place to take the time to relax and have a time out from the city.

Roel B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roel B
Saam met vriende

Die moeite werd.

Lekker rustig en stil. Alle geriewe tot jou beskikking. Sal Sunset Cove definitief aanbeveel vir 'n rustige naweekwegbreek.

Dawid M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M
Gesin met tieners

Awesome en vele te doen ongeag weer.

Oor algemeen goeie ligging en gerief. Ruim en gerieflik. Prakties. Baie oulike woning. Kort bietjie opknapping en onderhoud. Nie alles tot beskikking was 100% in werkende toestand nie. Maar moeite werd.

Denise K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

The accommodation has everything one needs. A home away from home, peaceful and tranquil, a place to recharge the.batteries.

Sunset Cove Sensation se terugvoer

Thank you for your honest and great review. We are glad you enjoyed your stay and would love to welcome you, your family and friends back soon.

Sunset Cove Sensation
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ring-weg 5, Eenheid 32, Sunset Cove, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1dbb3bbac788369614833af5730d2eae63abbdc4cf3be58c64c414eef6d5b0fe3258b2e6bbb5f7f5649757503e2f201bfa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850  per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 52 Ring Road, Unit 32 Sunset Cove 1945 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.883287001006 28.194324606082
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!