+29

Sunset Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Tierberg Crescent, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunset Guest House is in Middelburg, 2,7 km van die Midwater Shopping Centre af en is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat op soek is na gemaklike oornagverblyf.

Verblyf is beskikbaar in 7 gastekamers wat elk slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad het. Die wittebroodsuite spog met 'n spa-bad, wasbak en 'n toilet en daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en 'n tweeplaatstofie in die selfsorgkamer met 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die verhitte buiteswembad, braaigeriewe en ruim sitarea met sy binnebraai gebruik of in die tuin wandel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
David G
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable! We had a great stay. Clean and cozy room!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Lizemari V
5.0
Vriendelik, skoon, netjies. Ek en my seun het heerlik gebly en geslaap. Baie vriendelike ontvangs. Baie mooi en skoon kamer.
Mei 2024
Hendrik V
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en die plek is goed versorg. Die kamer was baie netjies en die tuin goed versorg. Vriendelike mense en ons het die verblyf baie geniet. Sal dit...
Sien meer
Nov 2025
Toni J
Besigheidsreis
4.2
The host was super accommodating for a last minute booking, highly recommended. The host was super accommodating for a last minute book...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Tanya T
Saam met vriende
4.0
Daar was nie melk vir koffie nie en ook nie bedlampies nie anders as dit 100. Dit was net 'n vinnige oorslaap vir 'n troue.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 20 Tierberg Crescent, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Gaste dink Sunset Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Tierberg Crescent, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdf88c9c4556f2a63fc4339b4bf9fe15ad8812821f294ff95c48d4aa41d90840366957e13b6d7f389cd4c0f19cd7485012c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 20 Tierberg Crescent Aerorand 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8050338 29.4441172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang