Sunset on 13
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 13 Atlantic Port, 58 Porterfield Road, Blouberg Rise, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 240 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Sunset on 13, geleë in Blouberg Rise, 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand, is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat 'n kuswegbreek nodig het.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl 'n dubbelslaapbank in die sitkamer ekstra slaapplek bied. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke verbind die kombuis met die sitkamer, wat 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV bied. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die woonstel.
Gaste kan 'n oggendkoffie op die gemeubileerde balkon geniet terwyl hulle die uitsigte inneem. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Bloubergstrand is net 1.2 km weg, en Bayside Mall is 1.5 km vanaf die woonstel, wat baie opsies bied om die omgewing te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Unit 13 Atlantic Port, 58 Porterfield Road, Blouberg Rise, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 13 Atlantic Port, 58 Porterfield Road, Blouberg Rise, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang