Rotary Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Zelda L - Mei 2023
Algehele gradering
Dis amazing en so gerieflik.
Jana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Onwelkom.
Hendrina B - Des 2022
Algehele gradering
Mayfly was 'n groot verassing, skoon, netjies en ruim.
Ronnie V - Des 2022
Algehele gradering
Clean and neat and affordable.
Maryke M - Nov 2022
Algehele gradering
Sommer net 'n lekker naweek uit.
Retha V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker! Alles wat 'n mens nodig het vir rus.
Mike V - Okt 2022
Algehele gradering
Afrikaanse vriendelikheid.
Pauline D - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig in 'n baie netjies plek.
Peet S - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig, dié blyplek.
Ilze L - Jul 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon, bekostigbare verblyf.
Marie G - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies skoon akkommodasie in 'n rustige stil omgewing.
Chané S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Lees meerRiette P - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het na 20:00 eers gearriveer, maar was steeds gasvry ontvang.
Carin L - Mei 2022
Algehele gradering
Die eenheid was baie skoon en netjies. Beddegoed was mooi skoon en het lekker geruik.
Pat P - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Rustige omgewing en mooi tuin.
Hilda D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Gerhard M - Mei 2022
Algehele gradering
Nie die moeite werd nie.
Lees meerAnnette C - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het so lekker gerus. Dit was stil en rustig en ons het alles tot ons beskikking gehad.
Ernst G - Apr 2022
Algehele gradering
Salig en rustig, 'n pragtige plek.
Lees meerBeverley B - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtig, natuurskoon en vriendelike mense.
Lees meerDanika P - Feb 2022
Algehele gradering
Puik.
Lettie V - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het gegaan om te rus en ons het gerus. Dankie.
Surita D - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik en veilig.
Johan B - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker, gerieflike verblyf by die Vaalrivier.
Riana B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal definitief weer oorbly!
Michelle O - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing and comfortable getaway.
Werner W - Des 2021
Algehele gradering
'n Rustige wegbreek vir my en my vrou.
Lees meerRotary Place se terugvoer
Hi Werner,
Baie dankie. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Ronel
Adele H - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, skoon, rustig, hulpvaardig en baie baie mooi en lekker.
Rotary Place se terugvoer
Hi Adele. Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.
Rudolph E - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent!
Rudolph E - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent!
Kevin B - Nov 2021
Algehele gradering
Eenhede was baie netjies en skoon. Kobus en Ronel ons dadelik laat tuis voel. Hul is baie gasvry.
Michelle T - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklike, vriendelike gashere.
Lees meerRotary Place se terugvoer
Hi Michelle
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet, en hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Ronel
Ansie P - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik, mooi skoon en netjies.
Rotary Place se terugvoer
Hi Ansie. Baie dabkie. Ek is bly julle het lekker gebly. Sien uit om julle gou weer te sien.
Groete
Ronel
Colinn A - Okt 2021
Algehele gradering
Very enjoyable and private.
Arrie V - Okt 2021
Algehele gradering
Convenient self-catering unit with aircon.
Vinay L - Okt 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Janri D - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Leighann C - Sep 2021
Algehele gradering
Great stay close to all amenities!
Mia B - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing!
Carel V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Elmi V - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Rotary Place se terugvoer
Baie dankie. Ons is so bly julle het die tyd by Sunset River Lodge geniet. Dis vir ons n plesier om die kinders te "entertain" met die kosgee van die diere. Sien uit om julle weer te akkomodeer.
Bev B - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Lees meerRotary Place se terugvoer
Ek het julle met groot liefde bederf vir julle huweliksherdenking. Baie bly julle het dit waardeer en baie dankie vir die resensie.
Julle is egnige tyd welkom terug.
Hannalie T - Jul 2021
Algehele gradering
Veilig, baie netjies, beveel dit aan.
Theo T - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en goed toegeruste woonplek. Die badkamer en kombuis lyk of dit onlangs opgegradeer is wat die verblyf nog aangenamer maak.
Rotary Place se terugvoer
Baie dankie Theo.. Ek is bly julle het dit geniet. Ek sien uit om julle weer in die toekoms te akkomodeer.
Groete
Ronel
Erika S - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig. Pragtige tuin. Die vuil rivieroewer was teleurstellend.
Pieta V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies, klein maar al die nodige in een plek.
Madelize O - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf
Rotary Place se terugvoer
Hi Madelize
Baie dankie, ek is bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sal julle graag weer in die toekoms akkommodeer.
Groete
Ronel
Ronet S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie ruim en luuks.
Anelda V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagbestemming.
Lees meerWilna G - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige omgewing en waarde vir geld.
Rotary Place se terugvoer
Baie dankie Wilna. Ek is baie bly julle het dit geniet. Groete Ronel
Henry V - Mei 2021
Algehele gradering
Ontspanne en genotvol.
Neels D - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het Sunset Lodge as 'home base' gebruik om Parys te verken.
Rotary Place se terugvoer
Dankie Neels.
Ons werk aan die DStv probleem. Sal julle graag weer verwelkom.
Groete,
Ronel
John B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig, hartlik ontvang, gesellige kuierarea.
Nicola D - Apr 2021
Algehele gradering
‘n Baie lekker rus/wegbreek in ‘n pragtige area!
Anton V - Apr 2021
Algehele gradering
Die kamer was gerieflik en skoon.
Elizabeth V - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagplek op 'n lang reis
Marianne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, vriendelike gasvrou. Sal regtig aanbeveel.
Rotary Place se terugvoer
Baie dankie Marianne. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ek sien uit om julle weer te akkomodeer. Groete Ronel
Corrie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Home away from home
Martie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker ontspanne.
Mathilda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Elsabé S - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige veilige oornagplek. Baie skoon en netjies en baie vriendelike gaste-ontvangs.
Nisia H - Jan 2021
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het!
Thea C - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal definitief aanbeveel!
Johan D - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagbestemming.
Moezeni H - Jan 2021
Algehele gradering
We arrived at Sunset River Lodge in Parys to a wonderful welcome.
Andria O - Des 2020
Algehele gradering
Vinnige oornag
Lees meerHannes D - Des 2020
Algehele gradering
Voortreflik in alle opsigte
Rachel V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie ruim en verwelkomend.
Martie E - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gerieflik.
Adele P - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties
Janine S - Nov 2020
Algehele gradering
Mooi plek, goeie ligging, warm ontvangs
Rotary Place se terugvoer
Hi Janine, baie dankie. Ek is bly julle het die verblyf by Sunset River Lodge geniet. Julle is enige tyd welkom terug. Groete, Ronel.
Ronel B - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Yolandi D - Nov 2020
Algehele gradering
Skoon, veilig en rustig.
Rotary Place se terugvoer
Baie dankie Yolandi. So jammer ek kon julle nie self ontmoet nie, maar oom Chris's help altyd in so geval. Bly julle het lekker gekuier en ek sien uit om julle weer te verwelkom. Groete Ronel 🌹
Nicky M - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Rotary Place se terugvoer
Dankie Nicky. Ek hoop ek sien julle gou weer. Groete Ronel
Dewald N - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en besonderhede gasvryheid
Lees meerRotary Place se terugvoer
Hi Dewald
Baie dankie. Julle was maklike gaste en ek sal julle graag weer akkomodeer. Julle het die kamer skoon en netjies gelos toe julle vertrek het en dit word hoog op prys gestel.
Groete
Ronel
Eloff M - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig,vriendelike ontvangs,naby rivier en net baie lekker gebly.
Ewan B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie geniet en baie rustige atmosfeer.
Rotary Place se terugvoer
Baie dankie Ewan, so bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd welkom terug. Groete Ronel
Annatjie C - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie aangename en rustige verblyf.
Kobus E - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker! Lekker geprys. Lekker gebly. Lekker gebraai en lekker gekuier. Ander pluspunt: Lekker stil.
Rotary Place se terugvoer
Kobus en Inne is aangename gaste wat ons met graagte weer sal akkommodeer. Julle kan gerus meer gereeld kom kuier.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rotariestraat 1, Parys, 9585, Vrystaat