Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Splendour Guesthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Sunset Splendour Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kevin A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sunset Splendour Guesthouse is well equipped and everything is in excellent condition.

When we next visit family in the Western Cape, this will be our first choice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herbert C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en veilige verblyf. Skoon, netjies en ontvangs uitstekend.

Baie gulhartige ontvangs gehad. Verblyf was baie aangenaam, veral as jy die effek van beurtkrag in aanmerking neem. Die diens van die kamer en skoonmaak was uiters profesioneel. En dan was die kuier en inloer van die hond baie aangenaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sunset Splendour het al ons verwagtinge oorskry.

Die gastehuis is eenvoudig in 'n ander klas. Elba en Gerrit kan 'n boek skryf oor hoe selfsorgverblyf bestuur en toegerus moet word! Die geriewe is van die beste gehalte. Die eenheid (Chobe) is skoon, netjies, baie veilig, goed toegerus en het onafhanklike krag en water. Die ligging is uitstekend om die suidelike kant van Kaapstad te verken en is verseker een van die beste selfsorgplekke waarin ons nog gebly het. Ons kan hierdie verblyf beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Splendour Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Dit is altyd vir ons so lekker as ons gaste dit geniet by ons.
Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om julle gou weer te sien.
Weereens, baie dankie.

Sunset Splendour Guesthouse
Simonia N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonia N

Beautiful place, convenient, clean.

The place was relaxing, and beautifully set up. We don't even feel when it was load shedding, Elba and Gerrit made everything so convenient. We are definitely going back, they are Superhost.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Splendour Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your kind review. It was such a pleasure hosting you and the family with us.

Sunset Splendour Guesthouse
Terence V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt like kings during our stay.

Elba is the the best example of how a hostess/owner should be treating their quests and manage a beautiful and ultimate clean guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinier E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier E

Uitstekend in elke aspek.

Al die geriewe is van die beste gehalte. Perfekte onthaalarea en die eienaars is die vriendelikste mense. Het my 30ste verjaarsdag naweek saam met 'n groep vriende hier gevier en ek kon nie vir beter vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Splendour Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en die positiewe terugvoer!
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves vir hierdie besondere geleentheid!

Sunset Splendour Guesthouse
Albrecht S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albrecht S
Enkelreisiger

Alles wat nodig was met heerlike grasperk en baie veilig.

Elba was baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie privaatheid gehad. Eenheid was pynlik netjies en daar was 'n bottel wyn om my te verwelkom. Die eenheid is baie goed ingerig en uitgelê. Die area is baie mooi en ek het baie veilig gevoel. Sunset Splendour is sentraal geleë in Noordhoek en dit was heerlik om te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie meer as wat ek verwag het. Baie smaakvolle stillering. Ek sal beslis weer by Elba bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Splendour Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n groot plesier vir ons om julle te kon huisves. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Sunset Splendour Guesthouse
Natasha T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek vir enige wegbreek.

Ons het die beste verblyf gehad vir ons vakansie. Sunset Splendour is puik. Puik diens, ongelooflike kamers, en alles in geheel het ons tuis laat voel elke dag. Dankie Elba, Gerrit en Rosie, dit was 'n fees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld!

Sunset Splendour was een groot bederf! Baie netjies en luuks, en Elda en Gerrit is so gasvry! Sal hierdie verblyf beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M
Gesin met tieners

Great accommodation.

Well appointed and furnished accommodation, great owners, we had a wonderful stay. More heating required in winter with concrete floors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeff B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek en my lewensmaat was verwelkom met uitstekende dienste en sal beslis weer Sunset Splendour besoek binnerkort. Die plek is net fantasties. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angie L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Was baie gasvry ontvang. Eenhede baie luuks en stylvol. Elba en Gerrit het ten alle tye seker gemaak dat ons week by hulle onvergeetlik sal wees. Het Romeo baie geniet en gaan hom mis. Beste verblyf op ons 3 weke vakansie gewees. Sal dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Absolute tranquility from the cities' hustle and bustle.

Sunset Splendour has been a haven to get rest for our weary bodies, yet central to all the amenities in and around Cape Town. The hosts Gerrit and Elba has been tremendous and I will recommend Sunset Splendour to anyone and will definitely go back in the future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absolute rustigheid weg van die stad se gedruis.

Sunset Splendour is 'n rustige hawe waar ons moeë lywe kon rus, tog sentraal naby al die geriewe in en om Kaapstad. Die gashere Gerrit en Elba is uitstekend en ek sal Sunset Splendour aan enigeen aanbeveel en sal definitief weer in die toekoms dit besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri D
Gesin met tieners

Fantasties!

Dit was die perfekte plek vir ons vakansie. Perfek geleë met pragtige geriewe. Die plek is baie netjies en baie modern. Beslis die moeite werd vir enige reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Splendour Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het tydens julle vakansie en ook vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Sunset Splendour Guesthouse
Annelien S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien S
Gesin met klein kinders

Absoluut die moeite werd!

Sunset Splendour is die perfekte plek om by tuis te gaan. Die eenhede is gerieflik en modern toegerus met alles wat nodig is. Die swembad en erf is groot genoeg vir die kinders om heerlik in te baljaar. Elba en Gerrit is vriendelik en gasvry en ons kon nie vir beter gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Splendour Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê en ons hoop ons sien julle weer binnekort.

Sunset Splendour Guesthouse
Anlia A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, luukse verblyf teen 'n bekostigbare prys. Ons het werklik tuis gevoel.

Ons het die verblyf ten volle geniet. Ons het steeds ons privaatheid gehad en het ook die geleentheid gekry om saam met die ander gaste te kuier. Hul diens is werklik puik. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel wat heerlik wil gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Splendour Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning deur by ons tuis te gaan die vakansie en ook vir die positiewe terugvoer.
Dit was regtig vir ons so lekker om julle hier te he en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms!
Vriendelike groete.
Gerrit en Elba.

Sunset Splendour Guesthouse
Geert L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert L
Gesin met tieners

Wonderlike, moderne eenheid, met alles wat nodig is vir 'n kort of lang vakansie.

Wonderlike, moderne eenheid, met alles wat nodig is vir 'n kort of lang vakansie. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Splendour Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Geert vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n plesier om julle to kon huisves en is baie bly dat julle dit geniet het! Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Elba en Gerrit van Zyl

Sunset Splendour Guesthouse
Reinette D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D
Gesin met klein kinders

Baie dankie.

Elba is 'n wonderlike gasvrou en ons gaan definitief weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so lekker gebly! Die eienaars is baie aangenaam.

Ons het in die Moremi-eenheid gebly wat baie netjies was. Die bed het heerlik geslaap, maar nie die slaapbank nie. Die badkamer is ook baie klein. Volgens die eienaars gaan hulle al die eenhede opknap. Alles word goed aan die kant gehou. Die omgewing is ook mooi en veilig. Ons sal weer daar wil bly en kan Sunset Splendour beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was beslis die beste verblyf tydens ons vakansie!

Dit was 'n pragtige plekkie! Gemaklik, skoon, netjies en goed geleë! Elba en haar man was baie gaaf en vriendelik, en ons beveel Sunset splendour vir enige iemand aan! Ons sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel D

'n Vriendelike gasheer. Waarde vir geld.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhoda V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda V
Gesin met klein kinders

Wonderful experience!

Peggy is a wonderful host. Friendly service. We felt at home and comfortable. I have already enquired as to when I could make use of them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Radek W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Radek W
Gesin met klein kinders

Perfect place, nice staff

We were very happy spending our holiday here :) There's a large garden, swimming pool, braai places, and it's in a very nice location. Staff are very nice and helpful. Self catering kitchen is very well equipped and you can feel totally at home ;) I will make a plan to return here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ketan N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ketan N
Gesin met klein kinders

Wonderful value for money place to stay

This place was clean & secure. Ideal for those with young families that want to get around Cape Town and not have too far too travel around Cape Town to the main attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina B

Goed.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan N - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Gesin met klein kinders

'n Baie huislike, gerieflike plekke naby alles.

Ons het heerlik gebly en sal enige tyd weer van jul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann E - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang en goed na ons behoeftes omgesien.

Netjies en skoon. Veilige parkering vir voertuie en naby inkopie- en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toni D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Toni D
Gesin met tieners

Neat, clean and inexpensive - good value for money.

We had a lovely stay at Sunset splendor. My son slept on the sleeper couch. It is cost effective and clean. We will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Horos N - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Horos N
Saam met vriende

Fantastic

Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwtjie S - Jan 2011
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louwtjie S
Gesin met klein kinders

Tevrede met verblyf

Saterdagaand het gaste in ander woonstel heel aand doef-doef-musiek met kar se speakers gespeel terwyl hul braai. Ek moes ons deur toe maak en TV harder stel. Sou verkies dat gasheer dit aanspreek in toekoms. Ek het egter verder lekker gebly, dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Cottage-rylaan 7, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA720612c582d7c613ac925710ec09f1be4b549adee03d7650d5144f279fa11ebac6fd61982955cc427fa55b85a846eeed5054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 7 Sea Cottage Drive Noordhoek 7985 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.114700326225 18.385601341724
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem