+35
Selfsorg in Imhoff's Gift

Sunset Views Imhoffs Gift

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R840.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.

Rook is verbode binne die eiendom.

Geen ongeregistreerde gaste word op die perseel toegelaat nie.

Stiltye is van 22:00 tot 08:00 — respekteer asseblief die bure.

Troeteldiere word nie toegelaat tensy dit vooraf goedgekeur is nie.

Skakel asseblief ligte, verhitting/verkoeling en toestelle af wanneer dit nie gebruik word nie of wanneer u die eiendom verlaat.

Hou die eiendom skoon en netjies — behandel dit soos u u eie huis sou behandel.

Gooi vullis weg in die voorsiene houers en moenie kos buite los nie, veral nie oornag nie.

Uitklok is teen 10:00 tensy anders gereël.

Enige skade of probleme moet onmiddellik aangemeld word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 30 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek

41 Rameron Avenue, Cape Town, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1eacb5d3289a0db8b7b810ffb4667e81cf40e365b1616738c9613133b2a6779e39ea174bdd055ea6cd3a436a1cd345d812a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 4 mense 41 Rameron Avenue Cape Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.1365654 18.3611949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang