Sunset Vista
3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Esplanade Road,, Century City,, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunset Vista is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel, ideaal geleë in 'n veilige en lewendige leefstyllandgoed in Century City. Dit is perfek geleë vir gaste om die besienswaardighede en pragtige natuurlike omgewing van die Moederstad te geniet.
Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Daarbenewens is 'n enkelslaapbank beskikbaar om ekstra slaapplek te bied. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die knus sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV, en gratis WiFi word voorsien.
Deur die skuifdeure is daar 'n lieflike tafel en stoele - 'n ideale plek vir 'n oggendkoffie voordat die dag begin. Die kompleks bied ook bykomende geriewe, insluitend 'n restaurant op die perseel en 'n gemeenskaplike dak met 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Safeera Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Esplanade Road,, Century City,, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Esplanade Road,, Century City,, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang