LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunshine Self Catering | LekkeSlaap
+39

Sunshine Self Catering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Sunshine Self Catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Desiré O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré O

Baie vriendelike mense en netjiese, skoon kamers

Ons het baie lekker gebly. Die personeel is baie vriendelik en verwelkomend. Die kamers is mooi en skoon. Ek sal hulle beslis aangeveel!

Raine S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raine S
Saam met vriende

Comfortable, clean and cute!

Thank you Susan! Loved our stay and thank you for being a lovely host.

Sunshine Self Catering's terugvoer

Thank you for your superb review, we enjoyed having you as guest.

Sunshine Self Catering
Wilma S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Besigheidsreis

Rustig en waarde vir geld.

Baie dankie aan fantastiese diens en lekker bly geriewe, sal beslis weer gebruik. Dit is perfek vir die doel van ons besigheid en sal definitief weer gebruik maak daarvan. Plekkie is rustig en veilig en ligging is perfek.

Driekie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie V

Dis gerieflik geleë.

Dis in 'n stil en rustige omgewing. Die eenhede is netjies en skoon en dis veilig. Ek sal beslis weer van hul gebruik maak en oom by my familie en vriende aanbeveel.

Una G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una G
Saam met vriende

Absoluut wonderlike akkommodasie, kliëntediens, netheid, ligging en veiligheid.

Ons het ons verblyf by Sunshine Self Catering ten volle geniet. Ons het 5 nagte oorgebly en kan net met lof praat van ons gashere en die diens wat ons ontvang het.

Rodney S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Goeie diens en maklik om te kry.

Lourens V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens V
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Parkeerarea bietjie knap as al die kamers bespreek is.

Neel R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en moderne geriewe.

Die kommunikasie en aanwysings voor besetting was goed gedoen. Ons was vriendelik ontvang en basiese reëlings was duidelik gekommunikeer. Ons verblyf was netjies en daagliks versien/skoongemaak. Parkering aan binnekant, dog veilig, was nogal knap en het jou parkeervermoë getoets wanneer alle eenhede beset is.

Sharon H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon H
Gesin met klein kinders

Goed toegeruste eenheid wat baie goed geleë is.

Met aankoms het ons welkom gevoel. Die eenheid is baie goed uitgelê en besit oor alles wat jy benodig vir 'n wegbreekkans.

Frank H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Intiem, pragtige wêreld.

Dit was heerlik. Gasvryheid was uit boonste rakke.

Ria C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria C
Gesin met tieners

Awesome!

Ideaal vir reisigers. Diens uitstekend gewees van bespreking tot op laaste dag. Plek het voldoen aan ons vereistes vir die naweek.

Wanda V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda V
Gesin met tieners

Sentraal geleë

Baie goed geleë vir oornag of besigheid. Ruim en skoon.

Siphiwe M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphiwe M
Saam met vriende

I had a great time.

I would not mind going back again.

Lida S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Die bestuur was besonder vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons te help t.o.v kaarte, pad-aanwysings ens. Ons was daar vir 'n Winex ekspo, met 'n klomp logistieke probleme ( t.o.v koeriergoedere wat daar afgegee is, nog voor ons nog daar was!) Geen moeite is ontsien nie en ons het nooit gevoel ons is lastig nie. Baie dankie!

Ganas G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ganas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal for short term stays.

Good, neat accommodation. But I would have preferred the bath towels to be washed/replaced on a daily basis as used towels were just left hanging on the racks for reuse.

Jorika S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika S
Saam met vriende

Daar is in my behoeftes voorsien.

Ons het lekker gebly, dankie!

Andrew V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre!

Ons sal enigetyd weer daar gaan oornag.

Corrie V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie V
Gesin met tieners

Plek was lekker ruim.

Sien asb. die sterre.

Ivy O - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy O
Saam met vriende

Dit was baie gerieflik!

Ons het dit geniet en beplan om weer Nelspruit te besoek.

Natasha J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik lekker en gerieflik!

On het 11 dae in die Lodge spandeer. Dit was baie lekker en goed ingerig. Dit is ook lekker sentraal geleë en al die groot Malls is 5min se ry van Lodge af.

Sarah M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M
Gesin met tieners

Excellent place felt like home

We enjoyed our stay it felt like home. Very clean and quiet.

Len S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik, sal dit aanbeveel.

Ons as gesin het die verblyf baie geniet, en sal die ervaring as rustig en gerieflik beskryf.

Elrien B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrien B
Saam met vriende

Baie rustig en privaat.

Sien die sterre hieronder.

Alwyn S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn S
Gesin met tieners

Ons het die verblyf geniet.

Dis 'n oulike plekkie.

Elfride K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfride K
Saam met vriende

Waarde vir geld, gerieflik en netjies.

'n Aangename en netjiese fasiliteit. Baie sentraaal in terme van ons besoek in Nelspruit.

Tersia K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K

Alles wat ek benodig het, was daar.

Die agent was professioneel, maar baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel het aan al ons vereistes voldoen. Ons verblyf was gemaklik en kommervry.

Celia S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon en stylvol versierde eenheid.

Baie dankie, dit was heerlik! Gaan sommer gou weer by Sunshine bly.

Debbie B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Gesin met tieners

Mooi skoon en netjies!

Sal dit beslis aanbeveel vir ander besoekers. Parkering is net baie knap.

Adele S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Ideaal geleë naby winkelsentrums ens.

Mizpah O - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mizpah O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Elmarie H - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

My seun het rugby gespeel by die laerskool. Dit was nabygeleë, gemaklik, skoon en 'n rustige area. Sal die eenhede enige tyd weer besoek.

Mamoroka M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mamoroka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

100 percent v alue for money.

We really had a pleasant stay. The place is clean, cool and well equipped with everything that one might think of. To be honest, it was beyond my expectations. My husband also was pleased about it and he said we will visit again. We also recommending it to our friends and families. I rate it 10/10. - Mamoroka from Polokwane.

Chantelle N - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle N
Saam met vriende

Friendly, clean, value for money!

We enjoyed our stay in Nelspruit. Convenient location. Teressa was super helpful and always available if we needed. We had daily cleaning services, and Sarah was fantastic! Loved it and will definitely go back!

Roelie V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, lekker, pragtig, skoon, gerieflik en waarde vir geld.Wat meer kan ek sê?

Die bespreking was maklik en gerieflik, en die beste wat ek nog ondervind het.

Mfudno T - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mfudno T
Saam met vriende

Fantastic

Great place in Nelspruit - no complaints.

Uwe H - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Uwe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money

It was overall an excellent experience staying at Sunshine Self Catering. All rooms were clean on arrival and the service was outstanding.

Mark S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and comfortable stay

We were very happy with everything at the flat!

Driaan R - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome

Was awesome - baie lekker plek en vriendelike mense.

Rita K - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rita K
Saam met vriende

Good clean well equipped flatlet for a short stay in Nelspruit .

It is a nice place to stay for a short stay. It is well located and clean. Only a shame that there is no cleaning service over the weekends.

Louis V - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon plek

Warm water kapasiteit te min, koue water gehad saterdag oggend. Kan ten minste supersport 1 kanaal he om rugby te kyk.

Annelene V - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annelene V
Gesin met klein kinders

Gerieflik sentraal geleë

Sunshine is gerieflike sentrale verblyf, ons sal dit aanbeveel n

Amelia B - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia B
Gesin met tieners

Gemaklike verblyf

Baie netjiese, skoon eenhede.

Sarel M - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, sal dit beslis aanbeveel

Geen klagte, hou so aan. Groete.

Modikiseng M - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Modikiseng M
Gesin met klein kinders

I had a good time at Sunshine Self Catering

Sunshine Self Catering made our holiday much easier, we felt like we are at home, and not in strange place. Big thumbs up to Theresa who made sure that we felt comfortable and safe.

Stuart R - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart R
Gesin met tieners

Great value for money

We were very pleased with the accommodation,it was very tastefully decorated, very clean and had everything we needed. We would recommend this place to anyone wanting a good value for money accommodation.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Pretorius-straat, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj95cxCE1NTPPp9MmjUxQiCoHBmMeqQ1vafajFRbdZMNqBa2fxp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 16 Andries Pretorius road Sonheuwel 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.481802 30.9735736
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!