Sunshine Self Catering
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Andries Pretorius road, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Sunshine Selfsorg Gastehuis is in Mbombela (Nelspruit) geleë en bied gerieflike toegang tot plaaslike restaurante, 'n winkelsentrum, hospitale, die lughawe, Laeveld Botaniese Tuine, Krugerwildtuin, God's Window en Pilgrim's Rest.
Die gastehuis bied selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 2 slaapkamers, met 2 enkelbeddens per kamer, en 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en stoof. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke eenheid bied ook WiFi, braaigeriewe en 'n TV-mediaboks, wat gaste toelaat om by hul rekeninge aan te meld vir Netflix en ander stroomtoepassings.
Hierdie ligging maak Sunshine Gastehuis 'n ideale basis om Mbombela en die omliggende besienswaardighede te verken.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 16 Andries Pretorius road, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Sunshine Self Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Andries Pretorius road, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang