Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Supertubes Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Maresa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Supertubes Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Aimee C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous location, great stay.

Excellent location, rooms were really fabulous and have some really great well thought out additions! Really great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon. Goeie waarde vir geld.

Heerlik gebly. Vriendelik ontvang met tee en beskuit. Baie lekker ontbyt geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit N
Enkelreisiger

Goed geleë, netjies, skoon, goed toegerus.

Ek het 2 aande oorgebly, met 'n queen bed, hoek amer. Ontbyt was uitstekend, en is definitief 'n groot pluspunt. Bed was gemaklik, kamers is groot en het hul eie mini-yskas. Filter koffie in die kamer, strykyster is beskikbaar in die gemeenskaplike area. Enigste nadeel as die feit dat daar geen stilte in die nag was nie, en mens kan gaste hoor rond ritsel in die nag, ek stel voor 'n dubbel insuleerde deur vir die ingang na die kamers. Goed onvang deur die personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruby B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruby B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Goeie geriewe en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place and area. Moses was an absolute gem. Will definitely be back.

Recommend Supertubes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay at Supertubes. Excellent all round.

Lovely stay at Supertubes. Delicious breakfast each morning beautifully prepared by Moses. Great attention to detail and extremely helpful staff with regard to activities and restaurants. Congenial atmosphere and tea and coffee and snacks at hand. Great lounge to unwind in. Thank you for your sincere efforts to make our stay memorable and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë.

By die see, luuks, vriendelike personeel. Perfekte vakansie-omgewing. Die bonus, dis pet-friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johandré F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandré F

Veilig, skoon en baie modern.

Ons was 'n groep van 6 mense. Op aankoms is ons baie vriendelik ontvang, na huis gevat en rondgewys. Die huis self is baie netjies en skoon. Daar is ook permanent 'n sekuriteitswag wat rondbeweeg tussen die huise, self kom seker maak alles is nog reg met ons toe ons laataand 'n braai aangesteek het. Uitstekend en sal beslis weer daar bly. Beste plek wat ek nog in JBay gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle H
Gesin met tieners

Baie lekker gemaklik, netjies en skoon. Die beste ontbyt ooit wat ingesluit is!

Die personeel het altyd reggestaan om te help waar hul kan! Baie gaaf en behulpsaam! Sal Supertubes gastehuis aan enigiemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike wegbreek!

Dit was my en manlief se date night en wegbreek van alles en almal. Ons kon nie vir 'n beter plek vra om dit te doen nie. Die gastehuis was ongelooflik mooi, lekker groot gemaklike bed. En die see was so naby, ons kon lekker langs die see gaan stap. Ek sal enige tyd weer terug gaan soon toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Vyfster-gastehuis. Alles baie mooi en netjies. Hulle laat jou baie welkom voel. Die kamer was pragtig en ons het die verblyf daar baie geniet. Sal weer gaan kuier!

Die gastehuis is by die strand, loopafstand en mooi uitsig. Rustige atmosfeer vir rus. Vriendelike kelners en heerlike kos! Kersoggend het hulle baie moeite gedoen met 'n heerlike ontbyt! Ons het die verblyf daar baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Supertubes Guesthouse se terugvoer

Liewe Deon

Ons almal hier by Supertubes Gaste Huis wil julle net bedank vir hierdie mooi resensie, dit word opreg waardeer dat al ons harde werk wel vrugte werp en raakgesien deur sulke klante soos julle.
Ons hoop om julle sommer binnekort weer by ons te verwelkom.
Alles wat mooi is vir 2020.
Groete
Barbara
Bestuurder

Supertubes Guesthouse
Hendrik Petrus K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik Petrus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë naby aan die see, gemiddelde verblyf.

Die eenheid was netjies en skoon, maar kort onderhoud. Redelike duur verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansie op die see.

Om te B&B was vir ons 'n nuwe ervaring vir 'n seevakansie. Ons het vir 3 nagte gebly. As jy lig wil reis is hierdie die ideale bestemming. Die ontbyt was ingesluit en een van die hoogtepunte van die verblyf. Supertubes is baie sentraal en bied iets vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Mooi. Vriendelike diens. Waarde vir geld.

Was baie netjies en mooi. Nie net die kamer nie maar die hele gastehuis asook die uitsig en die strand 30 m van die kamer af. Vriendelike diens met 'n heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n gunsteling! Wens ons kon langer bly!

Supertubes het ons hartlik verwelkom. Ons het in 'n lieflike kamer geslaap. Die "attention to dteail" was om van huis toe te skryf. Van die koffie en beskuit toe ons arriveer, na die handdoek verwarmers, die absolute stunning kamer en die perfekte ligging. Ons het soos konings gebly. Die enigste nadeel was dat ons definitief langer by hierdie plek sou wou bly. Wat 'n bederf! Die ontbyt was AMAZING! Prentjiemooi en lipleklekker. Ons sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta W
Gesin met tieners

Dit was baie lekker, skoon gastehuis.

Die gastehuis is silwerskoon en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers en ligging.

Ongelukkig was daar 'n paar onaangename dinge tydens ons verblyf. 1) Ons kamer is nie opgemaak tydens ons verblyf nie, alhoewel ons wasgoed gevat is en die 'please clean room' tag van die deur af verwyder was. 2) Ontbyt stasies word nie opgevul nie, skoon eetgerei word ook nie opgevul soos wat die buffet-ontbyt geniet word nie. Dus as jy 08:30 gaan ontbyt, kry jy oorskiet of moet eers vir personeel vra om nuwes uit te pak. Verskeie gaste moes dit deur die loop van die oggende versoek. 3) Tydens ons laaste aand moes ons 11 uur die aand die nagbestuuder skakel en vra dat gaste asb stil gemaak word omrede ons die volgende dag 8 ure se ry gehad het. Ons het gehoor hoe die gaste deur die loop van die aand luidkeels die nagbestuurder se naam uitroep, met hom gesels en grappe maak vanuit ons kamer. 4) Een aand na ete het ons by die huis gekom, om 'n buitelandse paartjie by die B&B se deure te kry, hul is opsoek na die nagbestuurder en wil uitvind of hul wasgoed klaar is. Ons het hulle ingelaat, maar die nagbestuurder het net daar in die gastesitkamer gesit, reg langs die deure waar hulle geklop het. Hy het nie opgestaan toe ons inkom nie en ook nie toe hy met die gaste gepraat het nie. 5) Die plek is pragtig en ons kamer was modern en 'n lekker grootte. Die kamer alleen was uitmuntende waarde vir ons geld. Ongelukkig het diens 'n slegte smaak in ons mond gelaat en sal ons nie maklik weer terugkeer of die plek aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anmelize V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmelize V
Gesin met klein kinders

Sal by geen ander plek in Jeffreys wil bly nie.

Dit was absoluut 'n wonderlike ervaring om by die Supertubes te bly. Ons sal dit vir enige persoon aanbeveel. Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnie V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomende en vriendelike personeel!

'n Beautiful uitsig. 'n Heerlike ontbyt voorwaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magaretha K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magaretha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaangenaam, mooi uitsig, heerlike ontbyt.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele M - Feb 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and had an enjoyable stay

Excellent service and had an enjoyable stay

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pepperstraat 12, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d7c4708281b43943fc08c8cd854307ecc35b8481e2325810d5ee8bdf287981fba91d6e3b0e35defd8e65c602010748c1a2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 12 Pepper Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.031751925734 24.931602180004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem