Surf Bay Sands 79
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1240, Surf Bay Sands-kompleks, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Surf Bay Sands 79 is 'n ruim selfsorgwoonstel op die grondverdieping van die veilige Surf Bay Sands-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand.
Die woonstel is geskik vir 5 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het sitplek en 'n TV met Openview-kanale.
Die hoofslaapkamer en die sitarea lei na die beskutte stoep wat skuifdeure het wat na die tuinarea lei. Daar is veilige parkeerplek voor die woonstel.
Die Surf Bay Sands-kompleks het 24 uur-sekuriteit, 2 gemeenskaplike swembaddens, ingeboude braaigeriewe, en 'n tennisbaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ramona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Marinerylaan 1240, Surf Bay Sands-kompleks, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Surf Bay Sands 79 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1240, Surf Bay Sands-kompleks, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal