Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfers Haven

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Terri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Surfers Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christo B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Heerlike kuier in 'n baie goed geleë area.

Baie vriendelike ontvangs en gasvryheid gedurende die tyd om seker te maak dat alles in orde is. Alles wat benodig kan word, is beskikbaar in die eenheid. Baie dankie vir die skoon vars handoeke in die middel van die kuier. Velige parkering, lekker braai fasiliteite. Die kamer en badkamers is baie smaakvol en skoon. Die gasstoof is 'n groot bonus gedurende loadshedding tye. Dit is binne loopafstand van winkelsentrums en die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin V
Enkelreisiger

Close to the beach, the local grocer and restaurant.

Great space, comfy beds, great shower pressure, no complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 14, Eenheid 1, Sunset-kompleks, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69905714a66eb56e21a9aa2ef87095803945fac38d6f5c47fcdd40a1bc70ad900cac3a882b0c10bae55050cafd8afaa7d4ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 14 Flame Crescent Unit 1, Sunset Complex 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.032447 24.931984682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem