Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surferscorner Luxury Self-catering Apartments

Selfsorg
Eenslaapkamer-woonstel wat na die binnehof kyk
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad en stort, oopplan-sit- en -eetkamer, en -kombuis met 'n balkon. Sommige van die eenhede het 'n ekstra slaapbank vir 'n derde gas.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel wat na die berg kyk
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. Die oopplan-kombuis en -leefarea is goed toegerus en gemaklik gemeubileer wat die woonstel die ideale basis maak vanwaar jy die suidelike skiereiland kan verken, of sommer net tyd op die strand kan spandeer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-woonstel wat na die see kyk
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. Die oopplan-kombuis en -leefarea is volledig toegerus en gemaklik gemeubileer en bied fantastiese uitsigte oor die see, die strand en kuslyn. Dis 'n heerlike plek om net te ontspan en die atmosfeer in te drink met 'n mooi uitsig oor die branders en 'n beeldskone strandfront ligging.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer-woonstel wat na die see kyk
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié drieslaapkamer-eenheid front na die see en is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na 'n seevakansie. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer.Die ruim oopplan-kombuis en -leefarea het 'n etenstafel, rusbankstel en elkeen sal sommer tuis voel. Die onderste woonstel lei na 'n gemeubileerde balkon en die boonste verdieping het nie 'n balkon nie, maar 'n groot venster wat panoramiese uitsigte oor die strand, see en kuslyn bied. Dis dus ideaal vir jonger kinders.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Penthouse
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dakwoonstel is 'n tweeslaapkamer-eenheid met asemrowende uitsigte en gemeubileerde balkonne op albei verdiepings. Die onderste vloer het 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en elkeen 'n volledige en suite-badkamer. Die kamers lei na 'n gedeelde, bedekte balkon. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. Elke slaapkamer het 'n TV met DStv. Die boonste verdieping (met 'n interne stel trappe en 'n hysbak buite die eenheid) is ruim met 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n groot balkon wat 'n uitsig oor Valsbaai bied. Die dakwoonstel is uiters dekadent en die ideale plek vir 'n heerlike wegbreek in Kaapstad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A101 Melrose Village, Melrose-weg, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyMWUwZDZjLTk1NzYtNDFkYS1hZmJiLTM5NjgwNzVkMTliZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 A101 Melrose Village, Melrose Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.107941066348 18.469905457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem