Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surferscorner Luxury Self-catering Apartments

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Guy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Surferscorner Luxury Self-catering Apartments
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Agnes M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful mini staycation.

Thank you Guy for your kindly accommodating our requests and for your assistance in settling us in. There were some badly chipped cups in the kitchen, which could've caused an injury and the blind in the bedroom needed to be sorted. Barring that, great view, lovely place, close to many an amenity. We really enjoyed our short stay and were very satisfied with the service offered. Keep it up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V
Saam met vriende

Goed geleë en goeie waarde vir geld.

Woonstel is binne netjies, maar die gange en hysbakke is vuil. Geen DStv en ook geen braaigeriewe nie. Waterdruk was swak en gevolgelik moeilik gestort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane R
Gesin met tieners

Beautiful views. Clean.

I stayed in the 3 bedroom apartment. It was clean and very comfortable. The security is excellent with underground parking a bonus. The view is beautiful. I would have preferred a balcony though, also a downside is you are not allowed to braai at all.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H
Enkelreisiger

Gerieflik en goed geleë.

Gerieflike, aangename eenheid met alles wat ek nodig gehad het. Goed gelee by die strand/see en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja K
Gesin met klein kinders

Lekker gebly, Dankie.

Skoon en veilig, Goeie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A
Gesin met tieners

Dit was uitstekend!

'n Moet-kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ’n awesome plek. Perfek. Alles wat ons nodig gehad het was daar.

Ek sal beslis weer teruggaan, hierdie keer met vriende of familie, want hulle sal dit ook geniet. Dit was netjies en skoon en jy voel sommer tuis. Daar is winkels en lekke restaurante naby. Vriendelike ontvangs. Dit was baie lekker gewees. ’n Awesome naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Alle verwagtinge oortref.

Alle verwagtinge oortref. Sal beslis weer die eenhede bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Uitstekend.

Uitstekende diens, netheid, sekuriteit. Eenhede baie ruim en baie netjies. Wonderlike plek. Sal altyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Uitstekend.

Beste diens ontvang. Sal beslis aanbeveel vir almal. Eenhede is ruim, baie netjies en baie gerieflik. Het die tyd daar baie geniet. Besonderse plek. Baie goeie sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rehana J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

I needed time away alone and just enjoyed staying there. I never once felt unsafe.

It was clean and peaceful. I enjoyed every minute of my alone time just relaxing and being a couch potato and knowing I could just go downstairs and have something to eat at one of the restaurants. I will definitely book again and this time bring hubby with.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek het alleentyd nodig gehad en het dit baie geniet daar. Ek het nooit onveilig gevoel nie.

Dit was skoon en rustig. Ek het elke minuut van my alleentyd geniet en net ontspan en op die bank gelê, wetende dat ek net ondertoe kan gaan en iets by een van die restaurante kon eet. Ek sal beslis weer bespreek en hierdie keer bring ek my man.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G
Enkelreisiger

Voel soos tweede huis net by die see, puik!

Puik, vriendelike diens, verblyf en plek is 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle O
Gesin met tieners

Asemrowend!

Sal verseker weer gebruik maak van Surfers Corner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mita M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mita M
Enkelreisiger

Spot on.

Keys for all guests checking in on that day must be available at the security gate. The bedding must be changed at least once for weekend guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R
Gesin met tieners

Awesome apartment.

It is close to nearby towns and a lovely swimming and surfing beach. It is also walking distance from the beach. They have friendly staff, excellent service and safe underground parking. We will definitely stay there again. The staff on arrival were great and very friendly. The cleaners did a great job and are trustworthy. The apartment was great, modern with an awesome view. It is well equipped and spacious. The unit price is very affordable and well worth it. You can catch a first class train ticket to Simon's Town for a ridiculous R10! It is safe and fun. The beach is perfect for swimming and surfing and there is a clean supertube by the beach. It is approximately half an hour's drive to Stellenbosch, Cape Town and Strand and about 1 hour from Melkbosstrand if you would like to travel from there. The safe and free underground parking is a bonus with the business in the town. So you park your car and walk to where you want to be - restaurants, shopping centres, banks and shops! I will definitely recommend Surferscorner to everyone who would like to visit Muizenberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea R
Gesin met tieners

Baie veilig, baie goed geleë en baie aangenaam gewees.

Baie gerieflik. Net jammer die beloofde bed vir ons tiener was eers na 3 dae verskaf - baie ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A101 Melrose Village, Melrose-weg, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyMWUwZDZjLTk1NzYtNDFkYS1hZmJiLTM5NjgwNzVkMTliZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 A101 Melrose Village, Melrose Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.107941066348 18.469905457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem