- 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - A101 Melrose Village, Melrose Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Surferscorner is in Muizenberg halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt geleë, en bied branders op jou voorstoep en 'n onweerstaanbare uitnodiging om kaalvoet langs die strand te ontspan.
Die vars seelug waarborg 'n egte ontspanne ervaring. Surferscorner se seekant-akkommodasie bied 'n tikkie sakpas-luuksheid vir 'n wonderlike kuiertjie - of dit nou vir 'n naweek of 'n langer, luilekker somervakansie is. Ons luukse selfsorgwoonstelle in Muizenberg is in die skakelgeboue genaamd Empire, Greens en Melrose, teenaan die strand in Beach Road geleë. Die woonstelle bied altesaam slaapplek vir tot 64 gaste.
Geriewe op die perseel sluit 'n volle kombuis met 'n wasmasjien, TV en klein hoëtroustel, 24 uur sekuriteit, veilige ondergrondse parkering, WiFi, skoonmaakdienste 2 keer per week en vars linne 1 keer per week in.
Terwyl jy in Muizenberg bly kan jy die speelgrond vir kinders op die strand, die branderplankwinkels, boetieks, restaurant en koffiewinkels, branderry-skool en openbare vervoer op jou voorstoep verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Guy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- A101 Melrose Village, Melrose Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Surferscorner Luxury Self-catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
A101 Melrose Village, Melrose Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang